Dino's & Daisies Kleuterskool

Dino's & Daisies Kleuterskool By Dino’s & Daisies bied ons ‘n veilige en liefdevolle ruimte waar kleuters met selfvertroue kan groei, ontdek en leer – ‘n plek waar elke kleuter tuis voel.

Ons staan vir goeie waardes.Ons staan vir emosionele standvastigheid. Ons is TROTS om Dino's & Daisies Kleuterskool te w...
01/10/2026

Ons staan vir goeie waardes.
Ons staan vir emosionele standvastigheid.

Ons is TROTS om Dino's & Daisies Kleuterskool te wees. 🩷❤️🧡💛💚🩵💙💜

28/09/2026

Ons konsert is oor minder as 'n maand, en ons maatjies oefen baie hard!

Ons kan nie wag nie!

27/09/2026
Ons plant vandag die erfenis van more.Elke woord van aanmoediging.Elke les in vriendelikheid.Elke tradisie wat ons deel....
24/09/2026

Ons plant vandag die erfenis van more.

Elke woord van aanmoediging.
Elke les in vriendelikheid.
Elke tradisie wat ons deel.
Elke herinnering wat ons saam skep.

Dit alles vorm die mense wat ons kinders eendag sal wees.

Gelukkige Erfenisdag vanaf Dino's & Daisies!

23/09/2026

Hoe lyk 'n dag by Dino's & Daisies?

Ontmoet Dino’s & Daisies se linker- én regterhand. 💛Dit was vir ons ’n wonderlike voorreg om Paulina in Maart by ons sko...
17/09/2026

Ontmoet Dino’s & Daisies se linker- én regterhand. 💛

Dit was vir ons ’n wonderlike voorreg om Paulina in Maart by ons skool te kon verwelkom.
Sy is ’n pragtige mens wat raakvat en net die heel beste vir ons kleuters wil hê.

Haar vrolike gesing, omgee en hulp sonder perke gaan nie ongesiens verby nie.

Dankie dat jy deel is van ons span, Paulina!💛

Mamma's, het jul al jul kleuters ingeskryf by ons lieflike skooltjie vir 2027?Inskrywings vir volgende jaar is oop, en o...
15/09/2026

Mamma's, het jul al jul kleuters ingeskryf by ons lieflike skooltjie vir 2027?

Inskrywings vir volgende jaar is oop, en ons kan nie wag om sommer `n klomp nuwe maatjies by Dino's & Daisies te verwelkom nie!

Gee jou kleinding die geleentheid om te leer, groei, speel en ontdek in 'n veilige, liefdevolle omgewing waar elke kind aangemoedig word om sy of haar volle potensiaal te bereik.
✨ Geregistreerde kleuterskool by die Departement van Onderwys
🎨 Stimulerende leer deur spel
💚 Omgee-onderwysers met ervaring
👶 Ouderdomme: 4 maande tot 5 jaar

📅 Inskrywings vir 2027 sluit op 30 Oktober 2026 – moenie die geleentheid misloop om jou kind se plek te verseker nie!

Boshoffstraat 64, La Hoff | 071 007 7243 | [email protected]

Address

64 Boshoff Straat
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27710077243

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dino's & Daisies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Dino's & Daisies Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category