Wenspan Skoolgereedheidsentrum

Wenspan Skoolgereedheidsentrum 'n Unieke sentrum wat 'n Kleuterskool en nog baie meer is.

Wenspan kleuterskool vier Hemelvaart.
26/05/2022

Wenspan kleuterskool vier Hemelvaart.

Juffrou Anneke en Christa se trots. Ons Graad RR e sal altyd wenners in Jesus wees. Gaan jul mis. Wenspan bo!
04/12/2021

Juffrou Anneke en Christa se trots. Ons Graad RR e sal altyd wenners in Jesus wees. Gaan jul mis. Wenspan bo!

Wenspan Kleuterskool in La Hoff Klerksdorp vir kinders wat hierdie jaar 2 word tot en met Graad RR.  Skoolgereedheidskur...
06/01/2020

Wenspan Kleuterskool in La Hoff Klerksdorp vir kinders wat hierdie jaar 2 word tot en met Graad RR.

Skoolgereedheidskurrikulum en gymprogram deur arbeidsterapeut uitgewerk. Voldag of halfdag. Elke ouderdom eie juffrou en program. Vakansies oop en kos word verskaf.

Elke kind is ń wenner by wenspan! Skakel Anneke 0735951612

Voldag R1500-00
Halfdag R1350-00

Ons Konsert vir 2017
05/12/2017

Ons Konsert vir 2017

Address

64 Boshoff Straat
Klerksdorp
2577

Telephone

0735951612

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wenspan Skoolgereedheidsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share