Slim Met Musiek / Clever with Music - Klerksdorp
Clever with Music is an educational program where music is used to assist children with learning.
The program is intended to develop children with activities where learning takes place without doing formal work
09/12/2025
Hoffies julle moet lekker rus die vakansie 🪇
Hierdie Sterretjies speel so oulik met die instrumente in ons klassie sal 🪇
15/06/2025
Gelukkige Vadersdag aan al ons kosbare maats se pappa's 🥰
Hoffie Proffies, julle maak my soos altyd trots! VORMS tot in die oortreffende trap bemeester 🥰
Ons VORMS tema waar ons van Sakkie Sirkel en sy maats geleer het was VET PRET by Kabouter Kollege 🥰
26/04/2025
Dankie Pikkewyn en Patat Kleuterskool vir my bederf. Ek het julle vreeslik gemis die week. Lief my Pikkewyne op xx
17/10/2024
🩷😍🪇😍🩷
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Address
Klerksdorp