SL Kinetika - Kinderkinetika

SL Kinetika - Kinderkinetika Kinder verwys na die spesialiseringsrigting vir kinders 0 – 13 jaar. Kineses (kinetika) verwys na beweging van die kind / stimulering van kinderbeweging.

Kinderkinetika fokus op:
Instandhouding
versterking
bevordering en optimalisering van fisieke en motoriese vermoëns, gerig op
pediatriese welstand en rehabilitasie van fisieke psigo- motoriese- en
neuro-motoriese agterstande. Hoekom Kinderkinetika vir jou baba/kleuter/kind? Die liggaam is die mens se vervoermiddel dwarsdeur sy lewe en moet vanaf
vroeë ouderdom onderhou word. Kinders kies deesdae sedentêre (onaktiewe) aktiwiteite. Gereelde oefening is soos medisyne vir kinders en adolessente en ’n
relatiewe risiko-vrye en goedkoop belegging in hulle huidige en
toekomstige gesondheid.

05/12/2023

Dis wraggies alweer daardie tyd van die jaar . . . Sertifikate & Verslae!! Kyk hierdie week uit vir jou kind se Kinetika pakkie. . .
Die jaar het omtrent verby gevlieg - speel-speel het ons sterk & slim geword!


Ons LEER deur te SPEEL!
03/04/2023

Ons LEER deur te SPEEL!

Kinetika PRET!
03/04/2023

Kinetika PRET!

Eerste Klasse vir die jaar!! Lekker om te sien almal is opgewonde om te oefen & beweeg!!! Dankie dat jul SL Kinetika gek...
03/02/2023

Eerste Klasse vir die jaar!! Lekker om te sien almal is opgewonde om te oefen & beweeg!!! Dankie dat jul SL Kinetika gekies het as jul kind se Groot Motoriese Vennoot!


Eerste Remediëring Klasse vir die jaar!! Lekker om te sien almal is opgewonde om te oefen & beweeg!!! Dankie dat jul SL ...
03/02/2023

Eerste Remediëring Klasse vir die jaar!! Lekker om te sien almal is opgewonde om te oefen & beweeg!!! Dankie dat jul SL Kinetika gekies het as jul kind se Groot Motoriese Vennoot!


Eerste Klasse vir die jaar!! Lekker om te sien almal is opgewonde om te oefen & beweeg!!! Dankie dat jul SL Kinetika gek...
03/02/2023

Eerste Klasse vir die jaar!! Lekker om te sien almal is opgewonde om te oefen & beweeg!!! Dankie dat jul SL Kinetika gekies het as jul kind se Groot Motoriese Vennoot!


Welkom 2023! SL Kinetika is gereed om te Rock & Roll 2023 in!! Opgewonde om al die nuwe Kinetika maatjies te ontmoet, as...
03/02/2023

Welkom 2023!
SL Kinetika is gereed om te Rock & Roll 2023 in!!
Opgewonde om al die nuwe Kinetika maatjies te ontmoet, asook om te sien hoe baie van die ou maatjies gegroei & ontwikkel het!

Sien uit na 'n jaar PROPVOL lekker oefen!!



Address

Klerksdorp

Telephone

+27845161108

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SL Kinetika - Kinderkinetika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to SL Kinetika - Kinderkinetika:

Shortcuts

Share

Category