Leermeester Klerksdorp

Leermeester Klerksdorp Opsommings en Oefen Vraestelle vir Laerskool kinders Gee u kind vandag nog die voorsprong bo ander!!! Hier by Leermeester wil ons u en u kind graag help.
(1)

Die eksamen lê voor die deur, en menigte kind en ouer moet saam stoei om al die opsommings te maak, sodat die kinders kan leer. Stresvlakke hardloop hoog, en daar is net nie genoeg ure in ‘n dag om alles gedoen te kry nie! Meeste ouers het ‘n voldag beroep, en die kinders se buitemuurse aktiwiteite neem ook heelwat tyd in beslag. Dit beteken dan dat die ouers en kinders soms tot laat saans moet opsommings doen, om te kan leer. Kinders kry dan nie genoeg slaap in voor die eksamen nie, en mens verstaan nie waarom die kind nie na wense presteer nie, want hulle het tog tot laatnag geleer! Ons maak die opsommings uit u kind se handboek, en stel ook toetsvraestelle op, met ‘n memorandum om dit te kan kontroleer, sodat u kind makliker kan leer, en ook sy/haar kennis kan toets met die vraestel. Dit spaar u baie tyd en moeite, en u kind kan op sy/haar eie aangaan, sonder dat u hul hoef te help.

Address

Klerksdorp
2570

Telephone

+27815765284

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leermeester Klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Leermeester Klerksdorp:

Shortcuts

Share

Category