Future Blast

Future Blast Discover your strengths and celebrate your uniqueness. Developing personal strengths in young peopl

06/03/2018
16/01/2018
20/10/2016

January 2017 will be a new start. Please watch this space.

09/04/2013

Hi julle almal. My besigheids Facebook het nou sy eie facebook adres nl: Talent & Strength Dynamics. Gaan kyk gerus daar. Hy gaan nou begin kook en "like" hom sommer asseblief. Thnx en sien julle almal daar.

21/08/2012

Goeie dag almal. Toe ek vanoggend net so voor 5h00 by my kantoordeur by die huis uit stap, toe voel dit by ons of die lente ons nou wil bekruip. Dis regtig 'n mooi oggend in Klerksdorp en ons is dankbaar daarvoor. Mag ek vanoggend die afwagting van 'n heerlike lente en lekker warm weer ook aan Future Blast opdra.
Ons nader 'n tyd van groot opwinding vir die jongmense en ek kan skaars my opgewondenheid beteul. Daar gaan soveel vervulling en waardetoevoeging in hulle lewens ingeprop word. Daar gaan bykans nie plek wees vir alles nie. 'n Mooi week verder vir elkeen van julle. Groetnis

Address

Klerksdorp
2571

Telephone

018 4686263

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Future Blast posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category