My Eerste Treetjies Speelgroepie & Kleuterskool

My Eerste Treetjies Speelgroepie & Kleuterskool Skooltye:
7:30-12:30 halfdag
12:30-16:00 voldag

Waar klein gedagtes blom en groot harte groei

Ons liefdevolle, veilige en stimulerende omgewing help jou kleinding om sosiaal, emosioneel en intellektueel te groei - een vreugdevolle dag op 'n slag.

Kom word deel van ons skooltjie4-5 jaar (2 plekkies)3-4 jaar (2 plekkies)Baba klassie (1 plekkie)
19/12/2025

Kom word deel van ons skooltjie
4-5 jaar (2 plekkies)
3-4 jaar (2 plekkies)
Baba klassie (1 plekkie)

Ons het nog beperkte plekkies beskikbaar in ons Baba klassie.Sowel as in ons 2-3 jaar klassie.Lekker klein groepies.Kont...
14/07/2025

Ons het nog beperkte plekkies beskikbaar in ons
Baba klassie.
Sowel as in ons 2-3 jaar klassie.

Lekker klein groepies.

Kontak Simonè vir meer inligting.
0799230747

Address

20 Monica Flamwood
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:30
Tuesday 07:30 - 12:30
Wednesday 07:30 - 12:30
Thursday 07:30 - 12:30
Friday 07:30 - 12:30

Telephone

+27799230747

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Eerste Treetjies Speelgroepie & Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to My Eerste Treetjies Speelgroepie & Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category