12/08/2026
Ondersteun asb Megan se droom. Kontak nommer op advertensie. Fudge kom in verskillende lekker geure: plain, amarula en heuning... bederf jouself vir 'n goeie doel.ππ
10/10 is 'n Nasorgsentrum in Klerksdorp. Gesonde middagetes, huiswerk leer en speel 10/10 is n nasorg sentrum in Klerksdorp.
Gesonde middagete word voorsien waarna huiswerk en leerwerk noukeurig en sorgvuldig gedoen word.
12/08/2026
Ondersteun asb Megan se droom. Kontak nommer op advertensie. Fudge kom in verskillende lekker geure: plain, amarula en heuning... bederf jouself vir 'n goeie doel.ππ
02/08/2026
29/07/2026
Ons is opgewonde om almal te ontmoet by Laerskool La Hoff se Opedag op Saterdag 19 September 2026.
26/07/2026
Big shout out to my newest top fans! π Louwrens Janse van Vuuren, Heidi Brand
15/07/2026
Ε Dag vol baie lag en speel. Ons noem dit Survivor want die kompetisie was baie sterk.
14/07/2026
Kuns dae is altyd die lekkerste want daar is so baie idees en planne en kreatiwiteit.
14/07/2026
Net lekker speel en pret met ons maats.....ππβ¨οΈπβ₯οΈπͺ
10/07/2026
Boemelaars kan by hierdie maatjies kom leer hoe om soos boemelaars te boem....
Baie prettig en snaaks. Ons sluit die week af op Ε hoogtepunt.
| Monday | 13:00 - 17:30 |
| Tuesday | 13:00 - 17:30 |
| Wednesday | 13:00 - 17:30 |
| Thursday | 13:00 - 17:30 |
| Friday | 13:00 - 17:30 |