Kleine Voetspoortjies Speelskool

Kleine Voetspoortjies Speelskool Kleine Voetspoortjies Speelskool is 'n speelgroepie waar die kinders speel en leer om te sosialiseer. Ons speel saam ��Maandae tot Vrydae van 7:15 tot 12:30.

��Kleine Voetspoortjies Speelskool is ‘n Speelgroepie vir kinders tussen 15 maande en 3 jaar. Ons onderwysers beskik oor ‘n NQF 4 kwalifikasie in vroeë kinderontwikkeling (ECD) en is ten volle opgelei om met kinders tot en met Gr R te werk. Hier leer die kinders deur middel van spel in ‘n veilige omgewing. Ons fokus is om te sosialiseer, leer deur spel, ontwikkel in ‘n peuter/kleuter, onafhanklik te raak binne perke en om te ontdek. My hart se wens is om elke maatjie gelukkig te sien by my skool en Jesus se liefde vir hulle te kan wys. Ons is geleë in Irenepark, Klerksdorp. Kontak my, Heleen vir meer besonderhede by 083 379 2271.

04/11/2024
04/11/2024
07/09/2024
18/06/2024
30/04/2024

🌈Kleine Voetspoortjies Speelskool☀️ is ‘n speelgroepie vir maats 12 maande tot 4 jaar. 📚🖍️ Ons speel saam van 7:30 tot 12:30, Maandae tot Vrydae. (Nasorg tot 16:00 beskikbaar teen ‘n ekstra fooi). 🚸🎒

Vir meer inligting kontak my, Heleen Olivier Karsten by 083 379 2271🌈☀️

🚸🎒Ons is oop! 📚🖍️🌈Kleine Voetspoortjies Speelskool☀️ is ‘n speelgroepie vir maats 12 maande tot 3 jaar. Ons speel saam v...
09/01/2024

🚸🎒Ons is oop! 📚🖍️

🌈Kleine Voetspoortjies Speelskool☀️ is ‘n speelgroepie vir maats 12 maande tot 3 jaar. Ons speel saam van 7:30 tot 12:30, Maandae tot Vrydae. (Nasorg tot 16:00 beskikbaar teen ‘n ekstra fooi).

Vir meer inligting kontak my, Heleen Olivier Karsten by 083 379 2271🌈☀️

04/01/2024

🌈☀️Kleine Voetspoortjies begin Dinsdag 9 Januarie 2024 vir die nuwe jaar🙌🏼🙌🏼🙌🏼

Pryse vir 🌈2024 is as volg:
☀️5x per week vir R1 410 per maand vir halfdag (7:30 - 12:30)
☀️2x per week opsie vir R700 per maand (7:30 - 12:30)
☀️Nasorg tot 16:00 ook beskikbaar teen ‘n ekstra fooi per maand

🌈☀️Kleine Voetspoortjies Speelskool is ‘n Speelgroepie vir kinders tussen 15 maande en 3 jaar. Ons Speelskool is geleë in Irenepark, Klerksdorp.

Ons onderwysers beskik oor ‘n NQF 4 kwalifikasie in vroeë kinderontwikkeling (ECD) asook noodhulp.

Hier leer die kinders deur middel van spel in ‘n veilige omgewing. Ons fokus is om te sosialiseer, leer deur spel, ontwikkel in ‘n peuter/kleuter, onafhanklik te raak binne perke en om te ontdek.

My hart se wens is om elke maatjie gelukkig te sien by my skool en Jesus se liefde vir hulle te kan wys.

Mamma’s wie hulle kindertjies op die waglys wil kry of reeds ‘n inskrywing wil voltooi vir 2024 is welkom om my te kontak 📲Heleen by 083 379 2271🌈☀️

02/01/2024

✏️📚🚸🎒

Kleine Voetspoortjies Speelskool is ‘n speelgroepie vir maats 15 maande tot 3 jaar. Ons speel saam van 7:30 tot 12:30, Maandae tot Vrydae. (Nasorg beskikbaar tot 16:00)

-Klein groepie maatjies, so spasie is BEPERK!☀️
-Geleë in Irenepark, Klerksdorp.🏡

Vir meer inligting kontak my, Heleen Olivier Karsten by 083 379 2271🌈☀️

✏️📚🚸🎒

12/12/2023

Ons het lekker afsluiting gehou! Lekker rus die vakansie, sien julle weer 2024!🌈☀️

🚂mooiste twee seuntjies🚂
07/12/2023

🚂mooiste twee seuntjies🚂

Address

Irenepark
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:30
Tuesday 07:30 - 12:30
Wednesday 07:30 - 12:30
Thursday 07:30 - 12:30
Friday 07:30 - 12:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Voetspoortjies Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleine Voetspoortjies Speelskool:

Shortcuts

Share

Category