07/10/2026
| KRIEKET |
Laerskool La Hoff was sterk verteenwoordig by die O/11A & 0/12A & -B KOSH-krieketspanne in Brits en Klerksdorp gedurende die vakansie.
Ons is baie trots op elke seun en hulle span! ππ