07/11/2024
Vakansie aktiwiteit pakkies/bak en brou /verf klei -beskikbaar ๐๐ bestel joune nou
Ons leer kinders van alle ouderdomme maklike resepte, kombuis veiligheid, tafel etiket en gesond eet
07/11/2024
Vakansie aktiwiteit pakkies/bak en brou /verf klei -beskikbaar ๐๐ bestel joune nou
04/10/2024
Partytjie idees ๐๐๐
Gingerbread house class will be on monday @2 -sorry guys about the delay๐๐ชด
AANDAG - Alle lede !!!
Volgens die POPI Wet wat 1 Julie 2021 in werking tree, is admin verplig om 2 vrae aan elke persoon op die blad te vra:
1. Wil jy deel wees van die blad?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die blad. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die blad vir almal se veiligheid.
Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.
Attention - To all members !!!
According to the POPI Act which will come into effect 1 July 2021, as admin we are obliged to ask 2 questions to each person on this page:
1. Do you want to be part of the page?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the page. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the page for everyone's safety.
We believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.
28/04/2021
Baking Choclate coffee cake with choclate glazing
26/04/2021
Making lemon and vanilla cake
27/12/2020
Mortal and pestle -teach your child how to use -learning new words and about herbs
Baking a cake with Kids
09/10/2020
18/07/2020
Deeg bakkies