14/06/2023
Ons gaan oor die volgende maand bietjie loer waarom plaaswerk in die VSA 🇺🇸 só gewild is deur interessante feite te deel!
Indien jy dit as ‘n opsie oorweeg - dan weet jy waar om aan te klop vir jou opleiding!
07/06/2023

Die vorige feit het genoem dat in die VSA 2,1 miljoen plase is …
06/06/2023
Dit is met groot opgewondenheid dat ons met julle deel dat Chalou en USA Farm Training saamsmelt ten einde julle dÃé beste diens te lewer!
Ons sien uit om jou te bemagtig op die roete na ‘n beroep op n plaas in die VSA.
Besoek gerus al ons sosiale media blaaie waar ons voortaan handel dryf onder USA Farm Training.
03/11/2022
Farm training 20% off for booking Today untill 25 of November 2022
Call: 0790842307