Ligbron Independent School

Ligbron Independent School Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ligbron Independent School, School, 11 Erasmus str; Wilkoppies, Klerksdorp.

What an amazing group of teachers.HAPPY TEACHER'S DAY🍎🍏
05/10/2026

What an amazing group of teachers.

HAPPY TEACHER'S DAY🍎🍏

VAKANTE POSTE BESKIKBAARSluitingsdatum: 4 SeptemberHoe om aansoek te doen: Stuur jou CV via WhatsApp na 063 873 0314.
26/08/2026

VAKANTE POSTE BESKIKBAAR

Sluitingsdatum: 4 September

Hoe om aansoek te doen: Stuur jou CV via WhatsApp na 063 873 0314.

09/08/2026
07/08/2026

Friday Bok Gees! 🇿🇦 Springboks

20/06/2026

Liewe Juffrou Melissa🥳

Baie geluk met jou 30ste verjaarsdag!
Dankie dat jy die skool se leier is, 'n voorbeeld vir ons almal kan wees, en altyd daar is vir die leerders.

Jou liefde, omgee en toewyding maak elke dag 'n verskil in die lewens van die kinders en personeel.

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met vreugde, liefde, seëninge en baie mooi herinneringe.

30/04/2026

🌟 Today, Ligbron proudly joined Strathvaal Primary and the Department of Basic Education (DBE) to celebrate World Autism Awareness Day!
It was a beautiful day filled with understanding, inclusion, and appreciation for the incredible neurodiverse learners in our community. Every step towards awareness and acceptance makes a real difference.

Thank you to everyone who participated and showed their support 💙
Together, we are building a more inclusive future!

29/04/2026

Ons leerders wou ook graag baie dankie se aan almal wat deel aan ons storie. ⛳️

26/04/2026

Wie sê reën kan ’n Golfdag stop? Nie ons skool se ouens nie! 😂⛳

Julle het opgedaag, gespeel en selfs na die tyd nog saamgekuier ten spyte van die koue.

Baie dankie aan elke speler wat vandag die dag kom rock het! Julle het ons harte vol gemaak met julle gees, lag en energie. Julle is legendes! 🔥

Wys vir ons julle beste reën-golf foto’s in die comments!

17/04/2026

Dankie Rosabella.Beauty vir die amazing makeup sessie vandag! Ons meisies het hul kreatiwiteit ten volle gewys en dit was so oulik om te sien. 💕

Address

11 Erasmus Str; Wilkoppies
Klerksdorp
2571

Opening Hours

07:15 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ligbron Independent School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category