16/08/2026
Goudkop Krieket Akademie
Krieket afrigting by L/s Goudkop
Piet White Juandre Koekemoer en Megan Moult-Van Dyk
16/08/2026
26/07/2026
Welkom terug by Goudkop Krieket Akademie in Kwartaal 3. Maandag is oefentyd. Die Krieket Akademie poog om spelers se vaardighede,🏏 selfvertroue, spanwerk👯♀️ en sportmanskap🙋 te ontwikkel. Oefensessies kan kombinasies wees van tegniek,spelbegrip en/of fiksheid 🏃♀️op 'n manier wat pret en leer balanseer.
24/06/2026
24/06/2026
Goudkop Krieket Akademie ......dankie aan Tioreasa Nortje van Lee's Pocket Portraits vir die neem van die pragtige foto's van Goudkop Krieket Akademiespelers se oefening. Dankie aan Mnr. Piet White, Megan Moult-Van Dyk en Juandre Koekemoer vir jul insette en toewyding met die spelers. Die volgende oefening is 27 Julie 2026. Geniet die vakansie!
21/06/2026
Ons sluit die Goudkop Krieket Akademie oefening af vir kwartaal 2 op Maandag, 22 Junie vanaf
12:00 - 1300. Alle spelers/ speelsters sal in die uur geakkommodeer word. Die volgende oefening sal wees op Maandag, 27 Julie 2026.
29/05/2026
Onthou...ons oefen weer Maandag, 01 Junie 2026!
Goudkop Krieket Akademie !
28/05/2026
Goudkop Krieket Akademie .....wat 'n heerlike middag van boul- en kolfvaardighede aanleer vir die juniorspelers van die Krieket Akademie. Hou volgende Maandag die spasie dop vir foto's van die seniorspelers. Dankie aan die afrigters - Piet White, Juandre Koekemoer en Megan Moult-Van Dyk .
Goudkop Krieket Akademie....Maandag, 18 Mei oefen die Krieket Akademie op Goudkop Laerskool se velde. Kry jou inskrywing by Mnre. Piet White , Juandre Koekemoer of Kinnerland Nasorgsentrum en word deel van die groep waar krieketvaardighede aangeleer word.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Telephone
Website
Address
Floralaan
Klerksdorp
Opening Hours
| Monday | 02:00 - 16:00 |