12/08/2026
🚨 NUUSFLITS! 🚨
Plaaslike skip is SNEEU-ONDER! ❄️😂🗑️
Ooggetuies beweer hy het nog nooit so koud gewerk nie.
Maar moenie bekommerd wees nie…
PACIFIC SKIPS IS STEEDS AAN DIENS! 💪😎
Het jou rommel ook hoër as die sneeuhoop geword?
👉 SKIP dit!
04/08/2026
🌱 Hou jou tuin netjies – sonder die moeite!
Ons verwyder jou tuinrommel weekliks vir net R150 per maand.
Betroubare diens waarop jy kan staatmaak.
📍 Klerksdorp
📞 061 517 6278
Pacific Skips – Ons hou jou tuin skoon!
01/08/2026
Skakel ons vir die beste pryse en uitsonderlike goeie diens.
Dankie aan al ons getroue kliënte vir julle vertroue in ons!!!
06/07/2026
Skakel ons vir top diens in Klerksdorp, Orkney, Stilfontein en Hartbeesfontein!!!!
26/06/2026
Price drop!!!
Pacific Skip Rental
Drop Skip rental for rubble.
Call us for fast effective service in Klerksdorp area (KOSH)
29/12/2025
Geagte kliente,
Ons is oop op die volgende datums:
29 tot 31 Desember 2025
2&3 Januarie 2026
Normale besigheid vanaf 5 Januarie 2026
17/07/2025
A huge and heartfelt THANK YOU to Atlantic Skips for generously donating a skip to us this week! 🌟
Your support means the world to us, and we are incredibly grateful when small businesses step up to help our shelter. You guys are making a difference.
Please show them some love and support this amazing local business 🩵
20/03/2023
Ons is oop vir besigheid op 20 Maart 2023.
We are open for business on 20 March 2023. Contact us now!!!