04/09/2026
๐ธ๐ข Ons maatjie het getalle en telvaardighede op โn prettige manier geoefen ๐ธ๐ข
Deur die blokkies te tel en dit by die regte nommertjie te plaas, het ons maatjies hulle getalherkenning, telvaardighede en fynmotoriese ontwikkeling versterk. ๐