Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Kleinfontein

Call Directions Website Contact the school

Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Kleinfontein Ons Plek Kleinfontein Kleuterskool en Naskool is 'n opvoedkundige gemeenskapsentrum.

Die fokus is op gehalte onderrig in Afrikaans, en die versorging van kinders vanuit alle ekonomiese agtergronde om hul te help om hulle volle potensiaal te bereik.

10/10/2026
HOOP GHOLFDAG aangebied deur Solidariteit Helpende Hand! Wat 'n lekker dag!
09/10/2026

HOOP GHOLFDAG aangebied deur Solidariteit Helpende Hand! Wat 'n lekker dag!

Vandag speel ons bietjie Gholf! -GHOLFDAG 2026Jy skep HOOP.Jy gee HOOP.Jy is HOOP.
09/10/2026

Vandag speel ons bietjie Gholf!
-GHOLFDAG 2026

Jy skep HOOP.
Jy gee HOOP.
Jy is HOOP.

Span Kleinfontein! Welkom Oom Gys en span!
09/10/2026

Span Kleinfontein! Welkom Oom Gys en span!

09/10/2026

Golfers is welkom vandag by Witbank Gholfklub. HOOP GOLFDAG is aan die gang!!!

Hoop Gholfdag ten bate van Solidariteit Helpende Hand en Ons Plek Kleinfontein kleuterskool!
09/10/2026

Hoop Gholfdag ten bate van Solidariteit Helpende Hand en Ons Plek Kleinfontein kleuterskool!

Ons Plek Kleinfontein kleuterskool verwelkom kinders van 3 maande tot 5 jaar. Ons bied 'n veilige omgewing met Christeli...
05/10/2026

Ons Plek Kleinfontein kleuterskool verwelkom kinders van 3 maande tot 5 jaar. Ons bied 'n veilige omgewing met Christelike onderrig in Afrikaans! Vir navrae skakel Carlene du Toit op 0832734685.

05/10/2026

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป '๐—ป ๐—ด๐—ฒ๐˜„๐—ผ๐—ป๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด
deur Renรฉ Roux
Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging

Partykeer begin โ€™n kind se toekoms verander met iets wat vir ons so eenvoudig mag lyk: โ€™n veilige plek, โ€™n bord kos, iemand wat help met huiswerk en โ€™n hart wat raaksien. โค๏ธ

Agter elkeen van die agt Ons Plekke van Solidariteit Helpende Hand is daar โ€™n gemeenskap wat kies om nie anderpad te kyk nie โ€“ maar saam โ€™n verskil te maak in die lewens van kinders en gesinne.

Ons is ongelooflik trots om saam met Solidariteit Helpende Hand deel te wees van hierdie mooi verhaal van hoop, omgee en liefde wat nie net met woorde bely word nie, maar met dade uitgeleef word.

Lees meer oor die kosbare werk van Ons Plek en hoe gewone middae โ€™n buitengewone verskil in โ€™n kind se lewe kan maak. Die artikel verskyn ook in die Oktober-uitgawe van JUIG!.

๐Ÿ”— Lees die artikel hier: https://juignuus.co.za/die-waarde-van-n-gewone-dag/

05/10/2026

Vandag vier ons Onderwysersdag โ€“ โ€™n dag om dankie te sรช aan elke onderwyser wat elke dag meer doen as om net kennis oor te dra.

Hulle leer kinders om te lees en te skryf, maar ook om te droom, te glo, deur te druk en in hulself te glo. Hulle sien soms potensiaal raak lank voordat โ€™n kind dit self kan sien.

Aan elke onderwyser wat met geduld, passie en liefde โ€™n verskil maak: dankie vir die spore wat julle in jong lewens trap. Julle werk verander nie net vandag se kinders nie โ€“ dit help om mรดre se samelewing te vorm.

Ons salueer julle vandag en elke dag en ag julle hoog.

"Kwaliteit personeel in die onderwys, is 'n dankbare bate vir kinders".
-Marieta Kemp

Geseรซnde Onderwysersdag!

01/10/2026

Address

1 Karee Avenue
Kleinfontein
1000

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27129419282

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Kleinfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Kleinfontein:

Share

Category