Reebok Akademie

Reebok Akademie Help tuis-onderrig kinders, veral met die Impaq stelsel. Verduidelik moeilike begrippe en hou toesig dat elkeen se werk op datum is.

Ons wens al ons kinders sterkte toe met die komende toetsreekse, veral vir matriek wat vandag met die rekordeksamen begi...
17/08/2026

Ons wens al ons kinders sterkte toe met die komende toetsreekse, veral vir matriek wat vandag met die rekordeksamen begin.

Ouers wat hulle kinders vir 2027 by ons wil inskryf vir gr 10-12, kan 'n epos stuur na [email protected] of WhatsApp 062 132 6400 vir meer inligting oor deskundige vakkeuses en watter vakke ons volledig hulp mee kan verleen.

Die personeel van Reebok Akademie wil net al ons leerlinge met hulle tweede-kwartaalresultate gelukwens!  Ons hoop ons k...
24/07/2026

Die personeel van Reebok Akademie wil net al ons leerlinge met hulle tweede-kwartaalresultate gelukwens! Ons hoop ons kan hierdie goeie resultate verder verbeter vir die einde van die jaar!

Van volgende jaar af verleen ons slegs hulp aan gr. 10–12-leerlinge.
Skryf betyds in om teleurstelling te voorkom!

Skoolvakansie is verby en nou moet die tafelrangskikking verander van vakansieformaat na klasformaat!Ons help tuisonderr...
07/04/2026

Skoolvakansie is verby en nou moet die tafelrangskikking verander van vakansieformaat na klasformaat!
Ons help tuisonderrigleerders van gr. 9–12 op die Impaqstelsel. Ons verleen veral hulp met die tale, wetenskappe en wiskunde, asook besigheidstudies en ekonomie.
Vir verdere navrae kontak ons by [email protected]

ONS MATRIKULANTE BEGIN REEDS MAANDAG 12 JANUARIE MET HULLE KLASSE, TERWYL DIE ANDER GRADE WOENSDAG 14 JANUARIE BEGIN!Skr...
05/01/2026

ONS MATRIKULANTE BEGIN REEDS MAANDAG 12 JANUARIE MET HULLE KLASSE, TERWYL DIE ANDER GRADE WOENSDAG 14 JANUARIE BEGIN!
Skryf u kind betyds in, sodat ons gereed kan wees om hulle van die eerste dag af te help!
Ons goed opgeleide vakkundiges het ons vakke aktief uitgeleef deur navorsing en lewenslange onderrig en opleiding.
Meer persoonlike en kundige aandag word aan leerlinge (gr 7-12) gegee.
Ons handhaaf ‘n Christelike etos en help veral met die Impaq-stelsel deur ‘n mengsel van fisiese en aanlyn hulp.
Reebok Akademie groei. Ons nooi jou en jou kind om saam met ons te groei.
Vir meer inligting of om ‘n plek te bespreek, WhatsApp Johan by 062 132 6400. e-Pos [email protected]

OPGEWONDE OOR DIE 2026 AKADEMIESE JAAR MET ONS EERSTE TWEE MATRIKULANTE!Kan amper nie wag om ons matrikulante in te lei ...
29/12/2025

OPGEWONDE OOR DIE 2026 AKADEMIESE JAAR MET ONS EERSTE TWEE MATRIKULANTE!
Kan amper nie wag om ons matrikulante in te lei in die wonderlike wêreld van organiese chemie en DNA-struktuur en- funksie nie!
Ons opgeleide vakkundiges het ons vakke aktief uitgeleef deur navorsing en lewenslange opleiding.
Meer persoonlike kundige aandag word aan leerlinge (gr 7-12 ) gegee.
Ons handhaaf ‘n Christelike etos en help met veral die Impaq-stelsel deur ‘n mengsel van fisiese en aanlyn hulp.
Reebok Akademie groei. Ons nooi jou en jou kind om saam met ons te groei.
Vir meer inligting of om ‘n plek te bespreek, WhatsApp Johan by 062 132 6400. e-Pos [email protected]

BAIE GELUK AAN ONS SENIOR FASE LEERDERS MET 'N 100% SLAAGSYFER IN 2025!🎓 2026 Inskrywings by Reebok Akademie! Graad 11 i...
08/12/2025

BAIE GELUK AAN ONS SENIOR FASE LEERDERS MET 'N 100% SLAAGSYFER IN 2025!

🎓 2026 Inskrywings by Reebok Akademie! Graad 11 is bykans vol vir 2026 maar daar is nog plek beskikbaar in veral die ander grade.
🌱 Meer persoonlike aandag. Meer fokus op die vakke deur ons vakspesialiste. Beter leergeleenthede.
💡 Ons is daar om tuisskool leerders te help. Gedurende 2025 het ons leerlinge gemiddeld 18% beter presteer as van tevore. Skryf in vir ‘n bepaalde graad (gr 7-12) of slegs vir die vakke waarmee jou ouers jou nie behoorlik kan help nie!
🗓️Daarom bestaan ons stelsel uit ‘n mengsel van aanlyn en fisiese klasse.
🔍 Reebok Akademie groei. En ons nooi jou en jou kind om saam met ons te groei.
📩 Vir meer inligting of om ‘n plek te bespreek, WhatsApp Johan by 062 132 6400. e-Pos [email protected]

🎓 NUWE BOEKE MAAK MENS OPGEWONDE OOR TUISSKOOL ONDERRIG VIR 2026.🎓 2026 Inskrywings by Reebok Akademie! Graad 11 is byka...
26/11/2025

🎓 NUWE BOEKE MAAK MENS OPGEWONDE OOR TUISSKOOL ONDERRIG VIR 2026.
🎓 2026 Inskrywings by Reebok Akademie! Graad 11 is bykans vol vir 2026 maar daar is nog plek beskikbaar in veral die ander grade.
🌱 Meer persoonlike aandag. Meer fokus op die vakke deur ons vakspesialiste. Beter leergeleenthede.
💡 Ons is daar om tuisskool leerders te help. Gedurende 2025 het ons leerlinge gemiddeld 18% beter presteer as van tevore. Skryf in vir ‘n bepaalde graad (gr 7-12) of slegs vir die vakke waarmee jou ouers jou nie behoorlik kan help nie!
🗓️Daarom bestaan ons stelsel uit ‘n mengsel van aanlyn en fisiese klasse.
🔍 Reebok Akademie groei. En ons nooi jou en jou kind om saam met ons te groei.
📩 Vir meer inligting of om ‘n plek te bespreek, WhatsApp Johan by 062 132 6400. e-Pos [email protected]

🎓 TUISSKOOL ONDERRIG 2026.🎓 2026 Inskrywings by Reebok Akademie! Graad 11 is bykans vol vir 2026 maar daar is nog plek b...
22/11/2025

🎓 TUISSKOOL ONDERRIG 2026.
🎓 2026 Inskrywings by Reebok Akademie! Graad 11 is bykans vol vir 2026 maar daar is nog plek beskikbaar in veral die ander grade.
🌱 Meer persoonlike aandag. Meer fokus op die vakke deur ons vakspesialiste. Beter leergeleenthede.
💡 Ons is daar om tuisskool leerders te help. Gedurende 2025 het ons leerlinge gemiddeld 18% beter presteer as van tevore. Skryf in vir ‘n bepaalde graad (gr 7-12) of slegs vir die vakke waarmee jou ouers jou nie behoorlik kan help nie!
🗓️Daarom bestaan ons stelsel uit ‘n mengsel van aanlyn en fisiese klasse.
🔍 Reebok Akademie groei. En ons nooi jou en jou kind om saam met ons te groei.
📩 Vir meer inligting of om ‘n plek te bespreek, WhatsApp Johan by 062 132 6400. e-Pos [email protected]

17/11/2025

Tyd vlieg! Dit is die laaste eksamendag vir bykans al ons FET leerders. Die senior fase skryf volgende Dinsdag hul laaste vraestel.

Dit is dus nou tyd om te besin oor 2026! Enigiemand wat nog hulle kinders by ons wil inskryf moet dit asseblief so gou moontlik doen. Vir gr 11 het ons nog net twee plekke beskikbaar. In al die ander grade is kan ons meer kinders hanteer.

Die beste wyse om meer oor ons uit te vind, is om 'n epos aan [email protected] te stuur. Noem asb die graad en vir die FET fase die vakke wat die kind wil neem.

Saam bou ons 'n stewige fondament vir u kind se toekoms!

Reebok Akademie se FET fase skryf tans eksamen. Die "waghonde" wat elke klas bywoon is egter baie swak toesighouers by d...
23/10/2025

Reebok Akademie se FET fase skryf tans eksamen. Die "waghonde" wat elke klas bywoon is egter baie swak toesighouers by die geleentheid!

Address

Reebok, Fraai-Uitsig
Klein-Brakrivier

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reebok Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category