Malmaison Primary School

Malmaison Primary School Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Malmaison Primary School, School, Kooraansdrif, Kirkwood.

01/12/2023

Attention all parents/guardians !!

Learner results will be issued on 7 December 2023 between 7h30 - 12h30. Transport is arranged for the day.

Aandag alle ouers/voogde!!
Rapporte sal op 7 Desember 2023 uitgegee word tussen 7h30 - 12h30. Vervoer is gereël vir die leerders.

Vriendelike groete

A Child in Sport Is A child Out of Court! Sport Prysuitdeling 2023
07/11/2023

A Child in Sport Is A child Out of Court!
Sport Prysuitdeling 2023


Die Top 5 vir Kwartaal 3 Graad 1 - 7
12/10/2023

Die Top 5 vir Kwartaal 3
Graad 1 - 7


29/09/2023

MALMAISON NEWS! #☆wemove♡

27/09/2023

Rapporte!!!

Geagte ouers/voogde

Leerders kan môre, 28 September 2023 tussen 7h30 en 10h00 hulle rapporte kom afhaal by die skool.

Skole heropen op 10 Oktober 2023.

Heritage Day !
22/09/2023

Heritage Day !

Come join the FUN!!!
14/09/2023

Come join the FUN!!!

'n Dag vol pret! Baie geluk aan ons graad 7 leerders vir 'n suksesvolle dag. Dankie aan ons leerders, ouers en onderwyse...
09/09/2023

'n Dag vol pret! Baie geluk aan ons graad 7 leerders vir 'n suksesvolle dag. Dankie aan ons leerders, ouers en onderwysers vir u ondersteuning.

Hiermee wil ons skool ons dank en waardering uitspreek teenoor Sundays River Netbal Klub  vir die skenking van netbal ro...
29/08/2023

Hiermee wil ons skool ons dank en waardering uitspreek teenoor Sundays River Netbal Klub vir die skenking van netbal rokkies vir ons 0/13 span. Mev. M. Goeda ons skool waardeer dit so so baie.

Ons graad 7's adverteer al reeds vir hulle markdag wat op Vrydag 8 September 2023 sal plaasvind. Ons almal sien uit na d...
18/08/2023

Ons graad 7's adverteer al reeds vir hulle markdag wat op Vrydag 8 September 2023 sal plaasvind. Ons almal sien uit na die verkope!

Address

Kooraansdrif
Kirkwood
6120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malmaison Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Malmaison Primary School:

Shortcuts

Share

Category