Rainbow Labels & Ribbons

Rainbow Labels & Ribbons

Share

Merk wat joune is en hou dit joune! Ons doen drukwerk van verskillende plakkers en linte van verskillende groottes en kleure.

Persoonlike inligting of enige bewoording van jou keuse druk ons vir jou op waterdigte plakkers, sowel as lint. Jy kan ook 'n prentjie, karakter, embleem of 'n skoolwapen van jou keuse kies wat op jou plakker of lint moet verskyn. Daar is verskillende groottes plakkers om in al jou merkbehoeftes te voorsien. Waterdigte plakkers vir die merk van kosblikke en koeldrankbottels werk baie effektief. Da

04/04/2026
22/11/2025

🎀🌈Hi!! 2025 is amper op sy einde en die 14de Januarie 2026 is nie so ver soos ons d**k nie. Bestel gerus sommer nou al jou plakkerpakket en hou dan vakansie met 'n geruste hart! 🎀🌈Die plakkers wat om die potlode, penne en uitdraaikryte geplak word, vou om en word dan bedek deur 'n deursigtige deel wat oor die naam plak, dit verhoed dat die naam afgaan. Die gewone wit naampies wat ons gebruik om op die Pritt, uitveërs, kosblikke ens. te plak, kry 'n deursigte plakker oor wat die ink plakker bedek, dit verhoed dat dié naam afgaan. Ons het 2 pakette om uit te kies. 🌈Opsie 1: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens. en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 1 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie of die tas. Alles vir R300,00. Opsie 2: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 2 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie en die tas, plus 30 wasbare lintname, wat vasgewerk word, vir die merk van skoolklere. Alles vir R380,00. Kontak my gerus op 0844550550 vir bestel prosedures.🌈🎀

06/01/2025

✏️🖍️✂️📚🖊️🔖🩳👕🎒Hi!! Die plakkers wat om die potlode, penne en uitdraaikryte geplak word, vou om en word dan bedek deur 'n deursigtige deel wat oor die naam plak, dit verhoed dat die naam afgaan. Die gewone wit naampies wat ons gebruik om op die Pritt, uitveërs, kosblikke ens. te plak, kry 'n deursigte plakker oor wat die ink plakker bedek, dit verhoed dat dié naam afgaan. Ons het 2 pakette om uit te kies. Opsie 1: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens. en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 1 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie of die tas. Alles vir R300,00. Opsie 2: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 2 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie en die tas, plus 30 wasbare lintname vir die merk van skoolklere. Alles vir R380,00. Kontak my op 0844550550 vir bestel prosedures.🎀🎀

Photos from Rainbow Labels & Ribbons's post 02/10/2024
Photos from Rainbow Labels & Ribbons's post 03/01/2024

🌟🌟🌟Voorspoed vir 2024!!Terug skool toe is om die draai!! Skryfbehoeftes moet gemerk word.✏️🖍️✂️🖊️🖋️🖌️ Dit kan vinnig en maklik wees!! Die plakkers wat om die potlode, penne en uitdraaikryte geplak word, vou om en word dan bedek deur 'n deursigtige deel wat oor die naam plak, dit verhoed dat die naam afgaan. Die gewone wit naampies wat ons gebruik om op die Pritt, uitveërs, kosblikke ens. te plak, kry 'n deursigte plakker oor wat die ink plakker bedek, dit verhoed dat dié naam afgaan. Ons het 2 pakette vir 2024 om uit te kies. Opsie 1: 60 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens. en 60 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels ens. Koste: R200,00. Opsie 2: 60 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens en 60 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 30 wasbare lintname vir die merk van skoolklere. Alles vir R260,00. Kontak my op 0844550550 vir bestel prosedures.🎀🎀

03/01/2024

05/11/2023

✏️🖍️✂️📚🖊️🔖🩳👕🎒Hi julle!! 2023 lê op sy rug en ons wag almal vir ons kinders se benodighede lysie vir 2024!! Die plakkers wat om die potlode, penne en uitdraaikryte geplak word, vou om en word dan bedek deur 'n deursigtige deel wat oor die naam plak, dit verhoed dat die naam afgaan. Die gewone wit naampies wat ons gebruik om op die Pritt, uitveërs, kosblikke ens. te plak, kry 'n deursigte plakker oor wat die ink plakker bedek, dit verhoed dat dié naam afgaan. Hierdié is spesiale pakket vir almal wat nog in 2023 bestel. Ons het 2 pakette om uit te kies. Opsie 1: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens. en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 1 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie of die tas. Alles vir R280,00. Opsie 2: 100 omvou plakkers vir potlode, uitdraaikryte ens en 100 wit plakkers met deursigte beskerming vir die merk van kosblikke, koeldrankbottels en alle ander skryfbehoeftes, plus 2 gemerkte sleutelhouertjie vir die kossakkie en die tas, plus 30 wasbare lintname vir die merk van skoolklere. Alles vir R380,00. Kontak my op 0844550550 vir bestel prosedures.🎀🎀

Want your school to be the top-listed School/college in Kimberley?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address

4 Erasmus Street
Kimberley
8301