12/08/2026
Kimberley CVO-skool
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kimberley CVO-skool, School, Elkinstraat 6, New Park, Kimberley.
12/08/2026
07/08/2026
Gr. 0 en 00 se beroepedag
Gr. 00-leerling 'lees' n boek!!!
05/08/2026
Landloop-span op pad na Jan Kempdorp. Geniet dit en maak ons trots!!!!
01/08/2026
Op n Vrydagmiddag by nasorg op die swaai met n biblioteekboek!!! Dit maak n Afrikaanse juffrou se hart baie bly!!!
31/07/2026
Vrydag-tema: Enige iets, behalwe jou skoolsak!!!! Julle is so kreatief!!!
31/07/2026
Gr. 0 en 00 se tema van die week: Vervoer!!!
29/07/2026
Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Danie du Toit, Aletta Hennigs, Jani Badenhorst, Hester Goosen, Johann Kapp
28/07/2026
Baie dankie Ankia Pepler en kollegas van Aros se BOEKE OP WIELE!!!! Dit was wonderlik om jul te ontvang en baie, baie dankie vir die boeke wat aan die skool geskenk is. Die leerlinge is nou weer vuur en vlam om te lees. Watter voorreg. Nogmaals dankie.
27/07/2026
Onderwyserhempies ontvang. Dankie aan die borge Kimberley Batteries, Coastal tool Hire, Pan of Ocean en Kimberley Power Products. Ons waardeer julle.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Elkinstraat 6, New Park
Kimberley
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 14:15 |
| Tuesday | 07:30 - 14:15 |
| Wednesday | 07:30 - 13:45 |
| Thursday | 07:30 - 14:15 |
| Friday | 07:30 - 13:15 |