10/08/2026
✨ NUWE VOORKOMS, NUWE JY! ✨
Daar is min dinge so lekker soos om ’n pragtige voor-en-na haartransformasie te sien! 💇♀️✨ Kyk net wat die regte kleur, tegniek en professionele versorging kan doen.
By Mastercut gaan dit nie net oor ’n nuwe haarstyl nie — dit gaan daaroor om ’n voorkoms te skep wat by jóú pas. Van sagte, natuurlike highlights en pragtige kleure tot gesonde g***s, beweging en ’n vars nuwe voorkoms. 🤎
Of jy nou lus is vir ’n totale verandering of net jou huidige kleur wil verfris, Marie help jou graag om jou nuwe voorkoms ’n werklikheid te maak.
📲 Bespreek jou afspraak by Marie: 078 887 8887
📍 Mastercut Salon
41 Gerrit Schoutenstraat, Kimberley
✨ Nuwe kleur. Nuwe selfvertroue. Nuwe jy. ❤️