Hoërskool Adamantia - Addies

Hoërskool Adamantia - Addies Ons is vandag 'n gerekende skool wie se naam veel wyer strek as die grense van Kimberley en selfs die Noord-Kaap. Ons WERK EN DIEN met oorgawe!

Ons sien uit om al die ou en nuwe Addies te ontvang! Maak julle reg vir 'n jaar van G R O O T dinge!🙌🏻
16/01/2024

Ons sien uit om al die ou en nuwe Addies te ontvang!
Maak julle reg vir 'n jaar van G R O O T dinge!🙌🏻

Personeel-Kersete 2023!*
25/12/2023

Personeel-Kersete 2023!*

25/12/2023
19/11/2023
Ons het hierdie kaart na ons Plaasfees by die skool opgetel. As dit joune is of jy weet wie s'n dit is, kontak asseblief...
10/11/2023

Ons het hierdie kaart na ons Plaasfees by die skool opgetel. As dit joune is of jy weet wie s'n dit is, kontak asseblief die skool by 053 833 3557. Dit kan ook by ontvangs afgehaal word.*

Die Addies, Stalletjies en Uitstallers is gereed vir julle by Hoërskool Adamantia - Addies  se PLAASFEES!! Heerlike pann...
04/11/2023

Die Addies, Stalletjies en Uitstallers is gereed vir julle by Hoërskool Adamantia - Addies se PLAASFEES!!

Heerlike pannekoeke, yankees, lewerkoekies, worsbroodjies en ander lekkernye te koop!
Klomp juweel-, handsak-, speelgoedstalletjies en vele meer!! Selfs visvanggoed en vir die manne wat hou van jag is daar ook ietsie!
Kom kyk na die mooiste nuwe motors en ander uitstallings!
Veilige en baie lekker vermaak vir die kinders op die rugbyveld!
Die kroeg is heeldag oop!!

Ons wag vir julle!!!*

!!!!!!! *2 DAE OOR* !!!!!
02/11/2023

!!!!!!! *2 DAE OOR* !!!!!

Address

Blackstreet
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 13:30

Telephone

+27538333557

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Adamantia - Addies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Adamantia - Addies:

Shortcuts

Share

Category