11/05/2026
NeuroBridge Homeschooling
a Safe place for every child.
11/05/2026
10/05/2026
Baie liefde
Neurobridge.
08/05/2026
Moedersdag.
Neurobridge.
02/05/2026
💗💙💚
02/04/2026
Happy autism awareness month.
You children is a gift and Neurobridge is so gratefull that we can be part of your yourney.
We love you and your children
❤️
Love
Teacher Lourika🥰
12/03/2026
Share asb
Veilige skooltjie vir spesiale behoeftige kinders.Ons werk op jou kind se pas.
Enige maats is welkom wat nie in gewone skole kan "cope" nie.
Ons werk op jou kind se pas en help hulle vorder.
28/01/2026
Photohoot 14 Januarie 2026.
Liewe Juffie & Ouer
Mag hierdie jaar 2026 nuwe geleenthede, sterk fondasies en baie trotse oomblikke in elke klas bring.
Sterkte aan elke onderwyser, ouer en leerder.
Juffie, onthou vir 2026… jy is net ’n mens. Jy kom eerste.
• Jy hoef nie perfek te wees om ’n verskil te maak nie.
• Jy mag moeg wees – dis nie swakheid nie, dis menswees.
• Een hart, een kind, een oomblik op ’n slag.
• Klein oorwinnings tel.
• Rus is deel van jou werk.
Ouers, onthou vir 2026… jy is ook net ’n mens. Jy kom eerste.
• Jy hoef nie alles te kan doen om ’n goeie ouer te wees nie.
• Klein, konsekwente roetines werk beter as groot beloftes.
• Lees en gesels elke dag ’n bietjie - dit maak ’n groot verskil.
• Vergelyk minder - elke kind groei op sy/haar eie tyd.
• Jou kind het jou rustigste “teenwoordigheid” meer nodig as jou perfekte plan.
NeuroBridge Homeschooling 🙂
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
6 Constantia Avenue
Kimberley
8301