Leer is Lekker.

Leer is Lekker. Qualified educator assisting learners to reach their full potential.

Kwartaal 2 is so te sรช hier... ๐Ÿ“š๐Ÿ“ƒ Dit beteken EKSAMEN is om die draai! ๐Ÿ“Help jou kind om behoorlik voor te berei...Whats...
05/04/2026

Kwartaal 2 is so te sรช hier... ๐Ÿ“š๐Ÿ“ƒ Dit beteken EKSAMEN is om die draai! ๐Ÿ“

Help jou kind om behoorlik voor te berei...

WhatsApp 0712758941 om jou combo te bestel! ๐Ÿ“ฒ

๐Ÿง‘โ€๐Ÿซ Gekwalifiseerde onderwyseres met meer as 5 jaar ondervinding!

๐ŸŒผ 2026 is hier & binnekort begin die toetsreekse! ๐Ÿ“Maak seker jou kind is voorbereid!Vraestelle opgestel volgens jou kin...
20/01/2026

๐ŸŒผ 2026 is hier & binnekort begin die toetsreekse! ๐Ÿ“

Maak seker jou kind is voorbereid!

Vraestelle opgestel volgens jou kind se behoeftes.
Elke vraestel kom saam met n memorandum! ๐Ÿ“

Maak seker jy bestel jou vraestel betyds!

WhatsApp 0712758941

Toetsreekse het 'n manier om mens te bekruip in kwartaal 1 ๐Ÿค“Maak seker jou kind is goed voorbereid. ๐Ÿ“WhatsApp 0712758941...
26/12/2025

Toetsreekse het 'n manier om mens te bekruip in kwartaal 1 ๐Ÿค“
Maak seker jou kind is goed voorbereid. ๐Ÿ“

WhatsApp 0712758941
โœจGekwalifiseerde onderwyseres met 5 jaar ondervinding in onderwys-sisteem.

2026 is op ons โœจ๐ŸŒŸ Maak seker jou kind is gereed!Klasse begin Februarie, registrasie fooi van R150 betaalbaar in Januarie...
20/12/2025

2026 is op ons โœจ๐ŸŒŸ Maak seker jou kind is gereed!

Klasse begin Februarie, registrasie fooi van R150 betaalbaar in Januarie 2026.

WhatsApp 0712758941 ๐Ÿ“ฒ

2026 besprekings is oop! ๐ŸŒŸSukkel jou kind met Afrikaans?Ons is hier om hom/haar te help! Dit is enkel-sessies wat beteke...
15/12/2025

2026 besprekings is oop! ๐ŸŒŸ

Sukkel jou kind met Afrikaans?

Ons is hier om hom/haar te help! Dit is enkel-sessies wat beteken jou kind kry onverdeelde aandag! โœจ

BEPERKTE SPASIES!

WhatsApp 0712758941 om jou plek te bespreek.
(R150 registrasiefooi betaalbaar in Januarie) ๐Ÿ“ฒ klasse begin Februarie.

NUWE AANBOD โ€ผ๏ธVraestelle sodat jy as ouer saam met jou kind kan voorberei vir die eksamen / toetsreeks ๐Ÿง‘โ€๐ŸซWhatsApp 07127...
18/08/2025

NUWE AANBOD โ€ผ๏ธ

Vraestelle sodat jy as ouer saam met jou kind kan voorberei vir die eksamen / toetsreeks ๐Ÿง‘โ€๐Ÿซ

WhatsApp 0712758941 vir meer inligting.

10/07/2025

I have ONE opening for term 3.
๐ŸŒผMondays 4.15pm - 5.15pm.
๐ŸŒผ Afrikaans HL/FAL
WhatsApp 0712758941

Leer is Lekker has one opening on a MONDAY ๐Ÿ“ƒ๐Ÿ“šIf your child is struggling with Afrikaans -WhatsApp 0712758941 ๐Ÿ“ฒGrade 4-9 ...
22/05/2025

Leer is Lekker has one opening on a MONDAY ๐Ÿ“ƒ๐Ÿ“š

If your child is struggling with Afrikaans -
WhatsApp 0712758941 ๐Ÿ“ฒ

Grade 4-9 ๐Ÿง‘โ€๐Ÿซ

Afrikaans EAT / HLGraad 4-9 ๐Ÿ“ƒ EKSTRA KLASSE.Leer is Lekker het EEN oop spasie!โœจ Gekwalifiseerde onderwyseres met 5 jaar ...
05/05/2025

Afrikaans EAT / HL
Graad 4-9 ๐Ÿ“ƒ EKSTRA KLASSE.

Leer is Lekker het EEN oop spasie!

โœจ Gekwalifiseerde onderwyseres met 5 jaar ondervinding.
โœจ Goeie verwysings.

Dit is ONE ON ONE klasse...

WhatsApp 0712758941 vir meer inligting. ๐Ÿ“ฒ

Ons is omtrent besig by Leer is Lekker ๐Ÿง‘โ€๐ŸซJy kan nou jou ekstra klas boek vir daardie laaste week in April ๐Ÿ˜Š Maandlikse ...
12/04/2025

Ons is omtrent besig by Leer is Lekker ๐Ÿง‘โ€๐Ÿซ

Jy kan nou jou ekstra klas boek vir daardie laaste week in April ๐Ÿ˜Š Maandlikse klasse is ongelukkig reeds vol bespreek, maar ek is beskikbaar daardie week as jou kind sukkel met n spesifieke onderwerp of net bietjie ekstra hulp nodig het om by te bly tussendeur al die vakansiedae...

WhatsApp 0712758941 ๐Ÿ“ž

Small progress is still PROGRESS ๐Ÿ‘Œ๐Ÿง‘โ€๐Ÿซ๐Ÿ‘ŠThis year we are going even bigger! Well done my boy!
31/01/2025

Small progress is still PROGRESS ๐Ÿ‘Œ๐Ÿง‘โ€๐Ÿซ๐Ÿ‘Š
This year we are going even bigger! Well done my boy!

Address

Kimberley

Telephone

+27712758941

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leer is Lekker. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category