13/12/2025
Atalia Akademie
Atalia Akademie is deel van die Instituut van Christelike Onderwys (ICO). Leerders vanaf Gr.RR - 7.
13/12/2025
11/12/2025
08/12/2025
Goeiemiddag ouers,
Kontak ons gerus vir meer inligting rondom ons hoërskool opsie. Ons bied toesig in 'n veilige en gestruktureerde omgewing waar leerders onafhanklik die aanlyn Orania Afstandleer Plus kurrikulum voltooi. Ons sien uit daarna om julle te ontmoet!
0828282167
[email protected]
03/12/2025
Goeiemôre Kimberley!
Atalia Akademie is trots om aan te kondig dat ons ook fasiliteite bied vir ons hoërskool leerders om onafhanklik en onder toesig die Orania Afstandleer kurrikulum te volg.
Kontak ons gerus om uit te vind wat hierdie program behels en hoe jou kind daarby kan baat!
0828282167
[email protected]
Ons sien uit om julle te verwelkom!!
02/12/2025
Goeiemôre Kimberley!
Ons verwelkom nog aansoeke vir 2026 en nooi julle om ons te kontak en te kom besoek om ons perseel te besigtig en vriendelike span te ontmoet!
Ons sien uit daarna om julle te ontvang!
05/11/2025
Good morning Kimberley!
We are proud to announce that we are now offering Grade R and Grade 1 in the English CAPS curriculum.
Contact us for an appointment to meet the team and visit our facilities!
We look forward to welcoming you!
Team Atalia
082 828 2167
[email protected]
16/09/2025
This week the UK celebrates National Coding Week and we thought to join in on the fun.
It brings people of all ages together to discover the creative and problem-solving power of programming. The week focuses on the skills needed in today’s digital world.
At Atalia Akademie we offer coding as part of our enriched curriculum to provide our learners with an opportunity to unlock their potential and encourage everyone to try something new with technology.
15/09/2025
Baie sterkte aan al ons leerders wat vandag met hul kwartaal se assessering begin.
Ons glo in julle!
Ons leerders het hul uitstappie voorwaar geniet! Opvoedkundig én pret.
Só leer 'n mens speel-speel!
23/06/2025
Moenie dit misloop nie!
Atalia Akademie is 'n privaat tutorsentrum en trots deel van die Kimberley Kids Consortium groep van skole.
Ons bied 'n verrykte tuisskool kurrikulum in samewerking met Orania Volkskool aan, en sluit ook addisionele aktiwiteite soos Krav Maga, huisvlyt, groenperiode en kodering daarby in.
Ons nooi julle om ons vriendelike span te kom ontmoet en eerstehands te ervaar hoe ons perseel en aanbieding lyk!
Kontak ons gerus!
082 828 2167
[email protected]
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
9 Ruth Street, Hadison Park
Kimberley