Stap vir Stap Ekstra Klasse

Stap vir Stap Ekstra Klasse Ekstra Klasse vir Graad 1 tot 3 leerders in Kimberley vir Wiskunde en Tale

Die nuwe skooljaar skop binnekort hier in Kimberley af en ons is baie opgewonde om al die nuwe en ou gesiggies weer te s...
10/01/2023

Die nuwe skooljaar skop binnekort hier in Kimberley af en ons is baie opgewonde om al die nuwe en ou gesiggies weer te sien!

Ons klasse begin weer in die eerste week in Februarie en ons het 'n paar plekkies oop vir nuwe maats om by ons aan te sluit! Moenie wag tot dit te laat is nie, kontak ons vandag nog by 084-082-0839.

Mag 2023 vol vreugde, geluk en voorspoed vir een en elkeen wees! Ek sien uit daarna om die pad hierdie jaar weer saam me...
10/01/2023

Mag 2023 vol vreugde, geluk en voorspoed vir een en elkeen wees! Ek sien uit daarna om die pad hierdie jaar weer saam met elkeen te stap!

Ons skop môre af met Kwartaal 4 se ekstra klasse en ek is so opgewonde om elke gesiggie te sien!!! Ons het nog ñ paar pl...
16/10/2022

Ons skop môre af met Kwartaal 4 se ekstra klasse en ek is so opgewonde om elke gesiggie te sien!!! Ons het nog ñ paar plekkies oop, kontak my vandag nog indien julle hulp nodig het!!!

Address

Kimberley

Telephone

+27840820839

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stap vir Stap Ekstra Klasse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Stap vir Stap Ekstra Klasse:

Shortcuts

Share

Category