13/04/2026
Oos-Rand Akademie vier 30 Jaar! ๐*
โKom kuier saam by ons Mini-Kermis Gesinsoggend en ondersteun ons leerders! Daar is iets vir almal โ van heerlike eetgoed tot kreatiewe kuns.
โWanneer: Saterdag, 18 April
โTyd: 09:00 โ 12:00
โWaar: Oos-Rand Akademie
โ Wat kan jy verwag?
โ๐ฅ Pannekoek: Slegs R5 elk
โโ Koffie & Doughnuts
โ๐ Vetkoek (soet en sout)
โ๐ญ Warmbrakke
โ๐จ Gesigverf & Kunswerke
โ๐ญ Lekkergoed, Spookasem & Slushies
โ๐ฒ Speletjie
โ๐ต Musiekversoeke & Boodskappe
โ...en nog vele meer soos koeldrank, plante en 'n fotohokkie!
โBring jou familie en vriende saam vir 'n oggend van feespret.
Ons waardeer julle ondersteuning! ๐ฆ
๐ฟ๐ฆ