Laerskool Impala

Laerskool Impala Impala Reik na Hoër Hoogtes
(1)

06/01/2021
Baie geluk aan elke Impie wat aangewys is as 'n prefek vir 2021. Ons is baie trots op julle!Baie geluk aan ons nuwe hoof...
11/12/2020

Baie geluk aan elke Impie wat aangewys is as 'n prefek vir 2021. Ons is baie trots op julle!
Baie geluk aan ons nuwe hoofleiers:
Hoofdogter: Almiché Paul
Hoofseun: Guillaume Botha
Hoofdogter Akademie: Dunay Le Uys
Hoofseun Akademie: MJ Bester
Hoofdogter Sport: Anja Naudé
Hoofseun Sport: Ruan Pretorius
Hoofdogter Kultuur: Dinike Oosthuizen
Hoofseun Kultuur: Ruanco Ueckermann

10/12/2020
Baie geluk aan die volgende twee Impies: Mikayla van Heerden van THE DANCE COMPANY SA is aangewys as Wêreld kampioen 1st...
10/12/2020

Baie geluk aan die volgende twee Impies: Mikayla van Heerden van THE DANCE COMPANY SA is aangewys as Wêreld kampioen 1ste plek vir Musikale karakter & 3de plek vir kontemporêre dans.

Kaelyn Taljaard het 2de plek behaal in die wêreld vir beide Kontemporêre dans en akrobatiese dans.

Aandag Impies! Ons is baie opgewonde om ons nuwe Sweetpakke en LOT-klere aan julle voor te stel. Beskikbaar vanaf 25 Jan...
08/12/2020

Aandag Impies! Ons is baie opgewonde om ons nuwe Sweetpakke en LOT-klere aan julle voor te stel. Beskikbaar vanaf 25 Januarie 2021 by die Sportkantoor. Betalings slegs by die finansieskantoor.

Address

35 Van Riebeeck Weg, Allen Grove
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:30

Telephone

+27119703040

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Impala posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Impala:

Shortcuts

Share