Rekkies&Tekkies Speelgroepie

Rekkies&Tekkies Speelgroepie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Rekkies&Tekkies Speelgroepie, School, Kempton Park.

"Update" gee van ons Speelgroepie...Ons het van ons maatjies gegroet.. :(
26/01/2017

"Update" gee van ons Speelgroepie...
Ons het van ons maatjies gegroet.. :(

Rekkies&Tekkies se eerste Kersfees fotoshoot
07/11/2016

Rekkies&Tekkies se eerste Kersfees fotoshoot

Ons verjaardag maatjie, sy het Vrydag n volle 1 jaar geword...
11/08/2015

Ons verjaardag maatjie, sy het Vrydag n volle 1 jaar geword...

Ons nuwe maatjie..."Iaden"en nou het Dewald ook sommer n maatjie gekry.....
11/08/2015

Ons nuwe maatjie..."Iaden"
en nou het Dewald ook sommer n maatjie gekry.....

06/07/2015

Dewald het maar besluit om te Leopard-crawl, dit is vir hom beter as kruip....wens net die bal wil stil lê....

Hartlik welkom hier by Rekkies&Tekkies klein "Ethan"Die 2 girlies gaan mooi kyk na jou....Nou is Dewald nie die enigste ...
06/07/2015

Hartlik welkom hier by Rekkies&Tekkies klein "Ethan"

Die 2 girlies gaan mooi kyk na jou....
Nou is Dewald nie die enigste dorinkie onder die 3 rosies nie...

Dewald het besluit hy wil nie regop sit nie, hy lê-sit, dit is vir hom die beste.....
15/06/2015

Dewald het besluit hy wil nie regop sit nie, hy lê-sit, dit is vir hom die beste.....

Yippee....met al die gesukkel en probeer slae, het klein "Amber" dit reg gekry om te loop, en nou loop sy die hele wêrel...
15/06/2015

Yippee....met al die gesukkel en probeer slae, het klein "Amber" dit reg gekry om te loop, en nou loop sy die hele wêreld vol....

Klein Dewald probeer om die gogga's te vang
15/06/2015

Klein Dewald probeer om die gogga's te vang

22/05/2015

Groepie van Rekkies&Tekkies

Eliana en Ryan in 'n groot gesprek op die telefoon.....Alyssa en Annemieke wat Ryan so bietjie pla terwyl hy d**k hy kan...
22/05/2015

Eliana en Ryan in 'n groot gesprek op die telefoon.....
Alyssa en Annemieke wat Ryan so bietjie pla terwyl hy d**k hy kan slapies....

"Welkom by Rekkies&Tekkies - Amber"Ons nuwe maatjie saam met almal, maar ons mis nog klein Dewald, maar glo hy sal Maand...
07/05/2015

"Welkom by Rekkies&Tekkies - Amber"
Ons nuwe maatjie saam met almal, maar ons mis nog klein Dewald, maar glo hy sal Maandag weer by ons wees.
Gou gesond word Dewald...

Address

Kempton Park
1618

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rekkies&Tekkies Speelgroepie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category