Innige simpatie aan Nenna en familie met die afsterwe van ons matriekmater Johan Strydom
Kempton Hoër 65 Matrieks
FaceBook bladsy vir ‘65 matriek klas
Dit is met groot hartseer om te verneem dat ons matriekmater Lena Visser (Heleen Lemmer) oorlede is. Innige simpatie aan haar geliefdes # # #
02/04/2025
Reünie 29Maart 2025.
Dit is met groot hartseer Dat ek julle moet meedeel Dat ons vriendin Elizabeth de Lange se sussie Gertruida Noble die 7de Februarie oorlede is. Hou haar en die familie in julle gebede asb.
Ai maters, dit is met groot hartseer wat ons verneem het dat ons maat Stienie (nee de Jacobs) se man Gert Die 5 Februarie na sy Hemelhuis vertrek het. Ons bid vir haar rustigheid, kalmte en aanvaarding in die wete dat God se tyd nie altyd ons tyd is nie. Mag Hy haar toemaak in 'n wolk van vertroosting en Goddelike liefde in hierdie swaar en hartseer tyd. Ons bid vir jou Stienie!!!
Ai maters, dit is met groot hartseer wat ons gister verneem het dat ons maat William Earl Vrydagaand na sy Hemelhuis vertrek het. Ons bid vir die familie rustigheid, kalmte en aanvaarding in die wete dat God se tyd nie altyd ons tyd is nie. Mag Hy hulle vertroos met liefde in hierdie swaar en hartseer tyd.
KEMPTONPARK
REÜNIE - 1965
Ons is dringend op soek na nog enkele van
ons matriekmaats. Ons is besig om 'n reünie te reël (60jaar) op
*29 Maart 2025*
Indien niemand jou nog gekontak het nie, is jy een van die "wanteds".
Sou jy kontak hê met énige van ons matriekgroep, stuur GROOT ASSEBLIEF sy/haar naam en kontakbesonder hede na:
Gerna (van der Walt)
082 852 5198
OF
DENISE (Schutte)
0823255595
OF
ANNETTE (van Heerden)
079 058 6377.
Ons hoop om spoedig van jou te hoor.
Kempiegroete.
Innige simpatie aan die familie van Louis Liebenberg met sy afsterwe rus in vrede matriek mater # # #
Dit is met groot hartseer Dat ek julle moet meedeel Dat Chris Schutte die 17de September oorlede is.
Ai maters, dit is met groot hartseer wat ons vanaand verneem het dat ons maat Bessie (nee de Lange) se man Coert vandag na sy Hemelhuis vertrek het. Ons bid vir haar rustigheid, kalmte en aanvaarding in die wete dat God se tyd nie altyd ons tyd is nie. Mag Hy haar toemaak in 'n wolk van vertroosting en Goddelike liefde in hierdie swaar en hartseer tyd. Ons bid vir jou Bessie!!
27/01/2023
So paar fotos van 1965 Matriek maats Ete by Pachas in Pretoria 21 Januarie’23
Wat ‘n fees en Voorreg was dit nie. Dankie vir julle lojaliteit en teenwoordigheid. ‘n Paar van ons kom al van graad een af Saam. So jammer ‘n Hele paar kon dit nie maak weens verskeie redes. Ons het julle baie gemis. Hou julle reg vir 2025. Mooi loop en bly veilig.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Van Riebeeck Weg
Kempton Park
1620