25/03/2026
Liewe ouer, is jy al moedeloos gesukkel met *Lees* en *Wiskunde*?
Het jy ‘n Tablet of rekenaar? Gebruik ons Leesprogram en SIEN HOE JOU KIND SE PUNTE VERBETER! SWAK LEES = SWAK PUNTE in al die vakke!!
SPELLING-probleme? Ons het meer as 5000 spelwoorde ingebou: interaktiewe lesse met baie speletjies, alles opvoedkundig. Werkblaaie waarop hulle kan oefen! Ons begin by die klankies en bou op. *BONUS:* Sluit vandag aan en kry ook Wiskunde 1000+lesse, Basiese Boublokke in Afrikaans, Afrikaanse Taalwerk, English grammar, Geografie(gr4-7) en Wetenskap(gr4-7) en 'n voorskoolprogram ingesluit!
Ons Fantastiese rekenaar-program @ slegs R125 per maand per kind of R150 pm vir 2 kinders (R75 per maand per kind). Vir R150 sluit ons van gr.1-7 oop. Rockseries sluit ook in:
• Spoedleestoetser (wpm),
• Begripstoetse,
• Speltoetser – baie nuwe woorde
• Oog-oefeninge, Flits-oefeninge, Geheue-oefeninge en
• Verskillende ander fyn motoriese oefeninge.
Jou kind werk teen sy eie pas
Afrikaanse en Engelse begrippe in albei tale word behandel. Jou kind werk stresloos in jou eie huis! Kontak ons vandag – WhatsApp 083 301 8159 of stuur ‘n e-pos aan [email protected]. Ons help kinders al 21 jaar! Teken aan op die blad: https://www.rockseries.co.za/online_debit_order.php
Wiskunde, Lees & Tale / Maths,Reading & Languages
04/03/2026
New Interactive Learning Platform for South African Learners: 🌍 NEW LEARNING CONTENT NOW AVAILABLE! Afrikaans and English.
Discover the exciting world of learning with RockSeries Education.
*We’ve added NEW interactive modules to help learners understand subjects in a fun and engaging way!
✨ NEW FEATURES INCLUDE:
🗺️ Geography Lessons
Explore Africa, maps, climate, and settlements with interactive explanations.
🧪 Interactive Science Lab
Experiment, explore the periodic table, and discover the world of science.
📝 Grammar Test Generators
Automatically generate practice tests for Grades 4–12 to improve language skills
📊 Many Other Subjects Available
Mathematics
Afrikaans & English Language
Science
Geography
Interactive quizzes
Educational games
Worksheets and lessons
Perfect for home learning, extra practice, and schools.
👨👩👧👦 Suitable for learners from Grade R up to Grade 12.
🌐 Visit the platform:
👉 www.rockseries.co.za -click on register to experience Rockseries for 1 day. Choose any package.
📱 WhatsApp for information or help:
👉 083 301 8159
⭐ RockSeries – Where Learning Becomes Exciting!
⭐ Rotsreeks – Waar Leer Lekker is!
09/02/2026
🌟 Liewe ouer 🌟
Is jy moedeloos omdat jou kind sukkel met Lees, Wiskunde, Spelling of Tale?
👉 RockSeries help kinders van Gr.RR tot Gr.12 om selfvertroue te bou en beter punte te kry – alles aanlyn, op ’n rekenaar, tablet of selfs ’n selfoon 📱💻
📖 Swak lees = swak punte in ALLE vakke
Gebruik ons leesprogram en sien hoe jou kind se punte verbeter!
✍️ Spelling-probleme?
✔️ Meer as 4000 spelwoorde
✔️ Interaktiewe lesse + drukbare werkblaaie
✔️ Ons begin by die klankies en bou stap vir stap op
🧮 BONUS
✨ 1000+ Wiskunde-lesse (stappe in kleur met stem verduidelik)
🎮 Baie wiskunde-speletjies
📘 Basiese boublokke in Afrikaans
📝 Afrikaanse Taalwerk & English Grammar
👶 Voorskoolprogram met Perseptuele Ontwikkeling
📊 Verder kry jy ook:
• Spoedleestoetser (WPM)
• Begripstoetse
• Speltoetser met nuwe woorde
• Oog-, flits- en geheue-oefeninge
• Verslae & sertifikate
• Disleksie-vriendelike font op elke blad
✅ Jou kind werk teen sy eie pas
✅ Belangrike taalreëls (meervoude, verkleining, klinkergroepe) word deeglik vasgelê
✅ Afrikaans én Engels – begrippe in albei tale verduidelik
✅ Stresloos, veilig, by die huis
💙 Slegs R125 per maand per kind of
💛 Slegs R150 vir 2 kinders (R75 pm per kind)-elkeen op sy eie toestel of op dieselfde toestel met sy eie login.
📲 Kontak ons vandag:
WhatsApp: 083 301 8159
📧 E-pos: [email protected]
🌐 Besoek: www.rockseries.co.za
🏆 Ons help kinders al 21 jaar om akademies te presteer!
05/02/2026
rockseries.co.za - we are looking for agents - start building that passive income today-0833018159 whatsapp
24/01/2026
South Africa needs stronger learning support — and you can be part of the solution 🇿🇦📚
I’m looking for RockSeries Agents (and Town Captains for every town).
If you have a phone or laptop, you can start sharing and selling RockSeries online and earn residual commissions.
✨ Flexible schedule
✨ Sell nationwide (Town Captain is a leadership role, not a restriction)
✨ Help children access fun learning in English & Afrikaans
✨ Build a side-income while making a real difference
📩 WhatsApp 0833018159 now to apply as an Agent or Town Captain🇿🇦.
26/11/2025
🎓✨ RockSeries Online is now available! ✨🎓
Mom, are you tired of searching for good learning material?
We’ve listened – and we keep listening to parents so that we can develop quality resources for Reading, Spelling, Maths and Language.
There is a lot of content available for Gr RR – Gr 3 🐣, and plenty of lessons already for Gr 4 – Gr 12.
Our newest section helps little fingers to quickly master new concepts like direction and other skills – all through play.
👩🏫 What does your child get?
✅ Interactive games
✅ Colourful stories and lessons
✅ Phonics and spelling in Afrikaans & English
✅ Maths, language, reading & life skills
✅ Fun adventures that make learning exciting
✅ Works on phones, tablets and computers
🌍 Everything is available online – safe and easy!
Only R150 per month, and 2 children can use it, each on their own device.
📲 Try it now!
Please send us a WhatsApp: 083 301 8159 or www.rockseries.co.za
and start your child’s learning adventure today 🚀
👉 RockSeries – Where Learning is Exciting!
We’ve been helping children achieve academically for 21 years.
Join our winning team today!
RockSeries Online Learning - Welcome
26/11/2025
📉 Jou kind se rapport ’n nagmerrie? Moenie bekommerd wees nie — ons is hier om te help! 🧡
🎉 RockSeries – Rotsreeks Gr. 1–7 Aanlyn is nou beskikbaar!
✨ Spesiaal ontwikkel vir Suid-Afrikaanse kinders
📱 Werk op selfoon, tablet of rekenaar
🎧 Pret-leer met stemlesse, interaktiewe toetsies en onmiddellike terugvoer
📘 Volledig gebaseer op die CAPS-kurrikulum
🔥 Nuutste funksies!
🆕 Spelwoord-Avontuur – Tik jou kind se eie spelwoorde in, en hulle kan dit dadelik oefen met prettige aktiwiteite:
➡️ Luister en leer
➡️ Kies die regte woord
➡️ Tik die woord in ná jy dit hoor
🆕 a, o, i, e, u-sinne – Kinders lees saam, luister én sien die woorde in konteks!
🎓 Lees 📖 | Spel 📝 | Wiskunde ➗ | Taal 🇿🇦 – alles in een fantastiese program!
🎥 Kyk demo videos:
👉 https://www.youtube.com/playlist...
🖱️ Begin hier: www.rockseries.co.za
📲 Vrae? WhatsApp ons gerus: 083 301 8159
✨ Laat ons jou kind help om selfvertroue te bou — en te skitter! 🌈💪
RockSeries Online Learning - Welcome
Grades RR–12 • Math • Reading • Spelling • Bible Stories • Robotics • Afrikaans & English • Typing • More subjects soon
06/10/2025
Ons het nou begin met robotika vir die jonger geslag!
Dis steeds in die ontwikkelingsfase, maar die kinders kan al heerlik begin speel en leer.
Die eerste aktiwiteit fokus daarop om hulle bekend te stel aan basiese kodering—op 'n speelse manier leer hulle hoe om eenvoudige instruksies te gebruik om 'n doelwit te bereik.
Die tweede aktiwiteit leer hulle hoe om eenvoudige stroombane te bou en te voltooi.
Beide afdelings sal met tyd verder uitgebrei en opgegradeer word.
Ons hoor graag van julle!
As julle idees of voorstelle het, deel dit asseblief met ons. My droom is dat hierdie 'n prettige manier sal wees vir kinders om spelenderwys baas te raak van tegnologie.
📞 083 301 8159
26/06/2025
Splinternuut: 😍Mamma, jy kan nou self jou kind se woorde vir die week intik , en dan kan hulle dit gaan oefen in die Spelwoord-Avontuur: https://youtube.com/playlist?list=PLggJ5unv_9TMDT55-g0Rbe5HeH0qa9bEs&si=cRWmaN4Av7TFcD1s
🥇WhatsApp ons by 083 301 8159 vir nog inligting of besoek https://www.rockseries.co.za/registration.php vir al die betaalopsies
RockSeries Online Learning - Info & Purchase
"Science and math are the keys to unlocking the universe—stay curious, keep solving, and never stop exploring!" Click on any picture to enlarge