School Speeches

School Speeches We write School, Class and Public Speaking or Competition Speeches for children of all ages (6 – 18 years). We can assist you from anywhere in South Africa

We also write speeches for any occasions: Weddings, Kitchen Tea's, Baby Showers etc. At School Speeches every writer has the passion to write a very unique speech that will suit every individual client's need. We specialize in writing top class speeches for any occasion. School, Masters of Ceremony, Kitchen Tea's, Baby Showers, Weddings and more. If you want to persuade with words, don;t hesitate to contact the best place for satisfaction!

Baie geluk julle oulike Spannetjie, Anton v Wouw Gr 5's - Nasionale wenners Spanredenaars ATKV en Oppie tong af, trots o...
05/10/2024

Baie geluk julle oulike Spannetjie, Anton v Wouw Gr 5's - Nasionale wenners Spanredenaars ATKV en Oppie tong af, trots op julle!!!!!

Tertius v d Walt, by my van 2 jaar oud, rêrig, Gauteng distrik toekennings, runner up Cultural learner, boy 2022, so tro...
17/02/2023

Tertius v d Walt, by my van 2 jaar oud, rêrig, Gauteng distrik toekennings, runner up Cultural learner, boy 2022, so trots op jou, nou het jy al 'n Adamsappel - tyd vlieg!!! Baie geluk Tertius🏆🏆🏆🏅💯

Baie geluk Alda Mostert, 3e by Ekurhuleni Distrik as beste Kultuur leerling, van 3 Jr oud af en jy het voortgestoom soos...
17/02/2023

Baie geluk Alda Mostert, 3e by Ekurhuleni Distrik as beste Kultuur leerling, van 3 Jr oud af en jy het voortgestoom soos 'n masjien, bang vir niks ek is soooo trots op jou!!!

Baie geluk Barbiedolls, Gr 10, Hoërskool Kempton Park, 'n lankal WELVERDIENDE Wen by Radikale Redenaars. Dankie Cassandr...
22/10/2022

Baie geluk Barbiedolls, Gr 10, Hoërskool Kempton Park, 'n lankal WELVERDIENDE Wen by Radikale Redenaars. Dankie Cassandra Mostert ook vir jou insette!!! Ag ek is sooooo bly!!!!

Baie geluk aan my Anton van Wouw spannetjie - Wen ATKV DIGI SPANPRAAT - Gr 6, wow julle mag maar!!!!
21/10/2022

Baie geluk aan my Anton van Wouw spannetjie - Wen ATKV DIGI SPANPRAAT - Gr 6, wow julle mag maar!!!!

Baie geluk aan die Mission Unstoppables span redenaars groepie, Landsfinaal wenners ATKV DIGI-SPANPRAAT, gr 2, julle maa...
21/10/2022

Baie geluk aan die Mission Unstoppables span redenaars groepie, Landsfinaal wenners ATKV DIGI-SPANPRAAT, gr 2, julle maak my hart swel! Hard gewerk en mooi gewen!!!!

Baie geluk aan die Gr 9 Helpmekaar Kollege Span, 4e in Landsfinaal van ATKV DIGI SPANPRAAT, Trots op julle!!?
21/10/2022

Baie geluk aan die Gr 9 Helpmekaar Kollege Span, 4e in Landsfinaal van ATKV DIGI SPANPRAAT, Trots op julle!!?

Hierdie oulike Gr 5 Spannetjie van Laerskool Kruinsig het gewen by die Nova Arté Kunswedstryd vir Gr 4 + 5, so trots op ...
16/10/2022

Hierdie oulike Gr 5 Spannetjie van Laerskool Kruinsig het gewen by die Nova Arté Kunswedstryd vir Gr 4 + 5, so trots op julle, julle was voorwaar skerp en gevat!!!

Baie geluk Rossouw du Preez, Laerskool Kruinsig, Gr 5, jy was deur na die Landsfinale van die Top 10 in die land by Inte...
15/10/2022

Baie geluk Rossouw du Preez, Laerskool Kruinsig, Gr 5, jy was deur na die Landsfinale van die Top 10 in die land by Interskole en Oppie Tong af, soooo trots op jou!!

Baie geluk aan die Gr 9 Helpmekaar Kollege Span met julle wonderlike oorwinning van 97% by die Con Spirito Forte rondte,...
15/10/2022

Baie geluk aan die Gr 9 Helpmekaar Kollege Span met julle wonderlike oorwinning van 97% by die Con Spirito Forte rondte, so geweldig trots op julle!!!!

Hi daar Anserie! Hoop dit gaan goed? Wil jou net laat weet het dat Rosa 3de 🥉 by die Nasionale Interskole Landsfinaal va...
15/10/2022

Hi daar Anserie! Hoop dit gaan goed? Wil jou net laat weet het dat Rosa 3de 🥉 by die Nasionale Interskole Landsfinaal vandag gekom het! So trots en dankbaar vir jou moeite met haar “Humor”Toespraak! Dankie weer.
Baie geluk Rosa, ek is net so trots op jou!!!!

Dag Tannie, Baie dankie vir ń pragtige toespraak wat ek hierdie jaar kon opsê, baie dankie dat Tannie elke jaar die perf...
15/10/2022

Dag Tannie,
Baie dankie vir ń pragtige toespraak wat ek hierdie jaar kon opsê, baie dankie dat Tannie elke jaar die perfekte toespraak optower! Ek het gister 2de gekom in die Landsfinaal van die Interskoe kompetisie!

Gr 6 Laerskool Anton van Wouw.
Baie geluk Clarise, super trots op jou!!!!!

Address

40 Ceylon Road , Glen Marais
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27614318872

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when School Speeches posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share