Kempies Hokkie

Kempies Hokkie

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kempies Hokkie, School, Hoek van Firrlaan en Van Riebeeckstraat, Kempton Park.

20/10/2024

Voorseisoen oefening.

16/08/2024

𝗑𝗒𝗨 π—ͺπ—˜π—˜π—§ π—π—¨π—Ÿπ—Ÿπ—˜ π—ͺ𝗔𝗧 𝗒𝗑𝗦 π—ͺπ—˜π—˜π—§! πŸŽ‰

Kaartjies beskikbaar by die kantoor vanaf Woensdag, 21 Augustus.

#π—žπ—²π—Ίπ—½π—Άπ—²π—™π—²π—²π˜€

12/07/2024
12/07/2024

Dag 1 Opwarming

Photos from Kempies Hokkie's post 11/07/2024

UITSLAE
1ste span Dag 1

vs Durbanville High School gelyk 1-1
vs AKS Lytham (UK) wen 1-0

Baie geluk met jul uitslae vir dag 1.

Ons is trots op julle. πŸŸ¨πŸŸ¦πŸ‘πŸ‘

11/07/2024

Dag 1 hokkie weer by Paarl Vallei vir wedstryd 2.

11/07/2024

Kempies se doel wat aangeteken word.

Kempies vs AKS Lytham A span (UK)
Wen 1-0

Photos from Kempies Hokkie's post 09/07/2024

Baie sterkte aan ons 1ste span wat vanoggend vertrek het Kaap toe vir die "Cape Town International Tournament".
πŸŸ¨πŸŸ¦πŸ‘

11/06/2024

HOKKIE πŸ‘

Erika Neuhoff (graad 12) is gekies as die Kaptein van die O/18A Easterns-Gautenspan.

Baie geluk Erika!

🟨🟦

Want your school to be the top-listed School/college in Kempton Park?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Hoek Van Firrlaan En Van Riebeeckstraat
Kempton Park