Hoërskool Birchleigh

Hoërskool Birchleigh Die skool vir Geleenthede Kom deel jou liefde en ervaring wat jy het van jou skool Hoërskool Birchleigh. Spoor jou vriende op en deel jou skooldae fotos.

Daaglikse info oor en van die skool sal 'gepost' word.

30/03/2023

Carina Horn het gewys sy hoort in die vinnige baan by die nasionale atletiekkampioenskap in Potchefstroom, terwyl Akani Simbine sy 100 m-lopie in minder as tien sekondes gewen het.

17/02/2023
Hi Almal,Graag gee ek meer duidelikheid oor die ete reëlings.Illona, Lisa en Zandi; het goed gedink om “caterers” te reë...
02/10/2022

Hi Almal,
Graag gee ek meer duidelikheid oor die ete reëlings.
Illona, Lisa en Zandi; het goed gedink om “caterers” te reël vir die reunie. (Dus die R160 per persoon). Ons wil almal graag die geleentheid gee om met mekaar op te vang en nie met etes bemoeid te wees nie. Ons het nie vir kinders vermaaklikheid of “catering” gereël nie en tieners sal dus ook R160 wees. Moet asseblief nie weg bly as jy nie ander reëlings kan tref vir jou kinders nie, hul is welkom, bring net vir hulle iets om hul mee besig te hou.
Krap asseblief in die “archives” en bring al die skool fotos wat jy kan vind saam:
-Individuele skool fotos
-Klas fotos
-Standerd fotos
-Sport fotos
-Matriek afskied, Garage Party’s, Kuiers… ens.
Dankie! Ons sien uit 🌺

Hi almal, Ek glo jul is almal reg vir ons reunie.Reëlings soos volg:Saturdag, 29 Oktober @ 16:00H/S Birchleigh se klub h...
02/10/2022

Hi almal,
Ek glo jul is almal reg vir ons reunie.
Reëlings soos volg:
Saturdag, 29 Oktober @ 16:00
H/S Birchleigh se klub huis
R160 per persoon, dit sluit in:
Skaap spitbraai met lewerballetjies, kaas worsies, klein aartappeltjies
Gemengde slaai en koolslaai met broodrolletjies.
Eetgerei sal verskaf word.
Bring asb jou eie drankies en glase
RSVP deur jou betaling te maak voor 30 September
Capitec Spaar Rekening nr. 176 801 1042
Rekening houer: Mev. II Viljoen
Gebruik jou Naam en Van as verwysing
Sien uit om jul te sien 😀

Planting trees to celebrate Heritage day. Happy Heritage day!
24/09/2022

Planting trees to celebrate Heritage day. Happy Heritage day!

13/03/2021

INVITATTION TO TENDER:



All CIDB 4 contractors (minimum requirement ) are invited to tender on 5 new Classrooms and a new Ablution block for Hoërskool Birchleigh. Tender documents (electronic format only) can be requested from QS TWO Quantity Surveyors by sending request to [email protected]

Tender documents will be e-mailed on request from Thursday, 18 March 2021, and tender closing is on Thursday, 1 April 2021, at 12PM at the offices of QS TWO Quantity Surveyors, 1008 Pretorius Avenue South, Lyttleton Manor, Centurion. No late submissions will be entertained.

Address

34 Maroelastreet, Birchleigh
Kempton Park

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Birchleigh posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Birchleigh:

Shortcuts

Share

Category