Laerskool Impala Gr. R Sentrum

Laerskool Impala Gr. R Sentrum [email protected]
011 975 3436

23/09/2026

Ons het vir ons maats gevra wat hulle dink die juffrouens hierdie vakansie gaan doen... πŸ€­πŸ˜‚

Die antwoorde het ons behoorlik laat lag! Van slaap tot lekker vakansie hou, roomys eet en sommer net speel – kinders se verbeelding bly die beste! ❀️

Kyk gerus wat ons maats dink die juffrouens hierdie vakansie gaan aanvang. πŸŒΈβ˜€οΈ

Ons wens al ons Stralejakkers-families 'n veilige, rustige en heerlike vakansie toe. Geniet elke oomblik saam! πŸ’š

Ons tweede deel van die oulike video!!

Gelukkige verjaarsdag aan ons klein impie, Elri!πŸ§πŸŽ‰ Mag jy bederf word met baie liefde en baie koek!
23/09/2026

Gelukkige verjaarsdag aan ons klein impie, Elri!πŸ§πŸŽ‰ Mag jy bederf word met baie liefde en baie koek!

✨ Skitter & Skud-konsert was 'n groot sukses! ✨Wat 'n ongelooflike oggend 🌟 Ons maats het met soveel selfvertroue, energ...
20/09/2026

✨ Skitter & Skud-konsert was 'n groot sukses! ✨

Wat 'n ongelooflike oggend 🌟 Ons maats het met soveel selfvertroue, energie en groot glimlagte die verhoog laat lewe kry. Julle het elke oomblik geniet en so mooi gedans – ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! πŸ’™
'n Groot dankie aan al ons ouers vir julle ondersteuning, en aan ons personeel wat agter die skerms hard gewerk het om hierdie aand so spesiaal te maak.
Stralejakkers se sterretjies het beslis geskitter Γ©n geskud! β­πŸ’ƒπŸ•Ί
Julle is elkeen 'n ware kampioen! πŸ’™πŸ’›

Address

35 Van Riebeeck Rd, Allen Grove
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27119753436

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Impala Gr. R Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category