Prestige Naskool

Prestige Naskool Prestige Naskool (Pty) Ltd

Die finale groot wedywering kom tot ‘n einde, en die Bokke gaan bewys dat hulle die wêreldkampioene is... sterkte aan di...
12/09/2026

Die finale groot wedywering kom tot ‘n einde, en die Bokke gaan bewys dat hulle die wêreldkampioene is... sterkte aan die Bokke! 🏆🇿🇦

Elke terugslag is net ‘n voorbereiding vir ‘n groter triomf. Verlede week was ons opwarmingsrondte; môre wys ons waartoe...
28/08/2026

Elke terugslag is net ‘n voorbereiding vir ‘n groter triomf. Verlede week was ons opwarmingsrondte; môre wys ons waartoe ons regtig in staat is.

Is julle reg vir die groot een?! 🏉🔥Saterdag om 17:10 staan die land stil wanneer ons Springbokke die All Blacks aanpak! ...
21/08/2026

Is julle reg vir die groot een?! 🏉🔥
Saterdag om 17:10 staan die land stil wanneer ons Springbokke die All Blacks aanpak! 💚💛
Wat is jou telling-voorspelling vir die wedstryd? Laat weet ons hieronder! 👇🇿🇦

BokVrydag RugbySaterdag GroenEnGoud

🌸 Gelukkige Vrouedag aan al ons wonderlike naskool-mammas en vroulike voogde! 🌸Baie dankie vir julle eindelose geduld, l...
09/08/2026

🌸 Gelukkige Vrouedag aan al ons wonderlike naskool-mammas en vroulike voogde! 🌸

Baie dankie vir julle eindelose geduld, liefde en ondersteuning wat julle elke dag aan ons kinders (en ons as personeel) gee. Julle dra die wêreld op julle skouers en maak ’n enorme verskil. Mag julle vandag spesiaal bederf word! 💐✨

Gelukkige Vadersdag aan al die ongelooflike pa’s. Dankie vir julle liefde, leiding en die voorbeeld wat julle elke dag v...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al die ongelooflike pa’s. Dankie vir julle liefde, leiding en die voorbeeld wat julle elke dag vir julle kinders stel. Van almal by Prestige Naskool wens ons julle ’n wonderlike dag toe. 👔✨

14/05/2026

“Nadat Hy dit gesê het, is Hy voor hulle oë opgeneem, en ’n wolk het Hom uit hulle gesig weggevoer”. Handelinge 1:9 ☁️✨ Vandag vier ons die triomf van ons Here. Geseënde Hemelvaartsdag.

Handelinge1

U word hartlik uitgenooi na Prestige Naskool se Opedag op 9 Mei vanaf 08:00 tot 12:00.Kom besoek ons by Rooiboslaan 35, ...
07/05/2026

U word hartlik uitgenooi na Prestige Naskool se Opedag op 9 Mei vanaf 08:00 tot 12:00.

Kom besoek ons by Rooiboslaan 35, Allen Grove, Kempton Park en kry die geleentheid om ons besondere perseel te besigtig, ons personeel te ontmoet en meer te verneem oor alles wat Prestige Naskool bied.

Ons sien daarna uit om u te verwelkom.

Johannes 3:16   “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo...
03/04/2026

Johannes 3:16
“Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.”
Vandag staan ons stil om die grootste offer van liefde te onthou. Mag hierdie Goeie Vrydag vir elke leerder en ouer van Laerskool Impala ’n tyd van vrede en refleksie wees. 🕊️✨

Liefde is geduldig, liefde is vriendelik… 🤍Mag ons altyd liefde kies, in ons woorde en in ons dade.Gelukkige Valentynsda...
14/02/2026

Liefde is geduldig, liefde is vriendelik… 🤍
Mag ons altyd liefde kies, in ons woorde en in ons dade.
Gelukkige Valentynsdag van Prestige Naskool 💗

13/02/2026

Waterkaskenades vol vreugde en spanwerk. 💦
Kosbare oomblikke by Prestige Naskool.

Address

35 Rooibos Avenue, Allen Grove
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 13:00 - 17:30
Tuesday 13:00 - 17:30
Wednesday 13:00 - 17:30
Thursday 13:00 - 17:30
Friday 13:00 - 17:30

Telephone

+27767979198

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prestige Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Prestige Naskool:

Share

Category