05/06/2024
πππ₯π¦πππ₯π¦
Die afgelope 2 weke het ons Plaasdiere as tema behandel hier by ons klein skooltjie..
Ons het ook n uitstappie na die plaas gedoen en die kinners het dit baie geniet om die diere te voer..
πππ₯π¦πππ₯π¦