Jax Innie Boks

Jax Innie Boks

Share

Jax innie boks is 'n pret na-skoolse aktiwiteit vir die jong span. Klassies vir junior en senior gro

14/01/2015

Ek is seker baie mammas is net so bly soos ek dat die skool vandag begin het ! Hier by Jax inni Boks is ek hard besig om alles reg te kry vir klassies wat die 2de Februarie begin ! Ek is sooooooo opgewonde.
Asb deel met al jul mamma vriendinne in Kempton Park ons blad.
As jul enige voorstelle het vir blaaie waarop ek ook kan adverteer laat weet my asb. '
Lekker dag !

jaxinniboks 07/01/2015

Gaan loer so lank die website...

jaxinniboks Welkom

07/01/2015

Hi Vriende, Like asb my page en share dit met almal wat kiddies het in die Kempton park area...

Want your school to be the top-listed School/college in Kempton Park?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


30 Stinkhout Street, Birchleigh
Kempton Park
1619