Môrelig Intermediate School

Môrelig Intermediate School This page is to provide information to parents and learners.To keep them updated about meetings,func

🏈⛹🏼‍♀✅
31/07/2026

🏈⛹🏼‍♀✅

Geagte Ouers/VoogdeNeem asseblief kennis van die volgende
28/07/2026

Geagte Ouers/Voogde
Neem asseblief kennis van die volgende

Geagte Ouers/VoogdeNeem asseblief kennis van die volgende.
25/06/2026

Geagte Ouers/Voogde
Neem asseblief kennis van die volgende.

06/04/2026
Geagte Ouers/Voogde ’n Groot dankie aan ons 4 spesiale gaste ( DJ Dal SA, DJ Toon, Enix en MR. MP) wat ons leerders kom ...
15/02/2026

Geagte Ouers/Voogde

’n Groot dankie aan ons 4 spesiale gaste ( DJ Dal SA, DJ Toon, Enix en MR. MP) wat ons leerders kom inspireer het! 🎶👟

Met hul sang, aanmoediging en die skenking van skoolskoene het julle ware vreugde en selfvertroue gebring.

Julle het nie net skoene geskenk nie, maar ook hoop en motivering.

Ons waardeer julle omgee en die positiewe verskil wat julle in ons skoolgemeenskap gemaak het... 😇🙏

Môrelig Groete

25/12/2025

Geagte Ouers en Lede van ons Skoolgemeenskap

Namens die skool wil ons graag ons opregte dank en waardering uitspreek vir u samewerking, ondersteuning en betrokkenheid gedurende die jaar. Dit was ’n jaar van harde werk, groei en saamstaan.

Mag hierdie Kersfees vir u en u gesin ’n tyd wees van rus, vreugde en dankbaarheid. Ons wens u vrede in u harte, liefde in u huise en nuwe hoop vir die jaar wat voorlê. Mag die feestyd u herinner aan dit wat werklik saak maak – geloof, familie en gemeenskap.

Ons sien daarna uit om u en ons leerders in die nuwe jaar weer te verwelkom en saam voort te bou aan ’n positiewe en suksesvolle skoolgemeenskap.

Geseënde Kersfees en ’n voorspoedige Nuwejaar toegewens.

Môrelig groete 🎄🎄

09/12/2025

Geagte Ouers/Voogde

Neem asseblief kennis dat rapporte more 10 Desember 2025 vanaf 8uur tot 10uur die oggend by die skool beskikbaar sal wees.

Vriendelike Groete
Môrelig Personeel

Address

Loopstraat
Keimoes
8860

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Môrelig Intermediate School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Môrelig Intermediate School:

Shortcuts

Share

Category