05/10/2026
🌟 Geseënde Onderwysersdag aan ons wonderlike Laerskool Soverby-span! 🌟
Vandag vier ons elkeen van julle:
Mnr Wallace Willemse,
Juff Maria Diergaardt,
Juff Scorsha Olivier,
Juff Adele Bock,
Juff Shirley Schippers Kotze,
Juff Yolandi Louw,
Juff Maurisha Jansen
Juff Alida Feris.
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Julle is die lig van ons skool en gemeenskap, en die hoop van elke kind. Dankie vir julle liefde, geduld, passie en toewyding. Julle maak elke dag ’n verskil! 🌻✨
Ons is trots op ons span! 💚💛
Geseënde Onderwysersdag! 🍎📚❤️