T Riding School

T Riding School Horse riding lessons, interaction with horses, love for horses

Van klein tot groot almal welkom , kinders perde honde almal geniet die buite lewe
22/06/2026

Van klein tot groot almal welkom , kinders perde honde almal geniet die buite lewe

Ryskool se jongste ruiter vandag 6 maande oud , hy is versot op die perde en hy het vandag vir die eerste keer nie net g...
18/06/2026

Ryskool se jongste ruiter vandag 6 maande oud , hy is versot op die perde en hy het vandag vir die eerste keer nie net gesit nie maar saam Mieke biki n draai gestap op die perd …. Dankie lappie dat jy so mooi kyk na die kinders

Nog n suksesvole naweek met pragtige kinders liefdevolle perde en ondersteunders wat so trots op hul kinders kan wees . ...
20/04/2026

Nog n suksesvole naweek met pragtige kinders liefdevolle perde en ondersteunders wat so trots op hul kinders kan wees . Elke liewe ruiter het my trots gemaak en n groot dankie aan ons 2 perdjies wat diekjnders so mooi op gepas het die naweek

John-Hendrik het biki saam les gegee vandag , en vir al die oerde gaan halo se , somiges is vreeslik bang en d**k hy gaa...
06/03/2026

John-Hendrik het biki saam les gegee vandag , en vir al die oerde gaan halo se , somiges is vreeslik bang en d**k hy gaan hulle opvreet en ander love dot weer om so klein baba te kan sien en ruik 😍

My diere kind

Baie geluk met jou 10de verjaarsdag Mieke hoop jy het n lekker daggie gehat en dat daar nog vele meer sal wees.
25/02/2026

Baie geluk met jou 10de verjaarsdag Mieke hoop jy het n lekker daggie gehat en dat daar nog vele meer sal wees.

Baie geluk met jou 10de verjaarsdag Mieke , mag daar nog baie mooi jare wees.
25/02/2026

Baie geluk met jou 10de verjaarsdag Mieke , mag daar nog baie mooi jare wees.

18/02/2026

Sjoe well done Cayden jy het baie mooi gery , elke les groei ons biki

Anmari en brotus , die kontak en ritme kom nou mooi hou so aan julle
18/02/2026

Anmari en brotus , die kontak en ritme kom nou mooi hou so aan julle

Eers kry ons warm toe reen ons nat en toe kry ons koud maar ons het vas gebyt en gery , mooi so Cayden
11/02/2026

Eers kry ons warm toe reen ons nat en toe kry ons koud maar ons het vas gebyt en gery , mooi so Cayden

Address

Reitshof Plot 10
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 14:00 - 18:00
Tuesday 14:00 - 18:00
Wednesday 14:00 - 18:00
Thursday 14:00 - 18:00
Friday 14:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when T Riding School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share