Bacon and Egg

Bacon and Egg Teaching children from a young age, the art of cooking and baking.

Hiermee is ons klasse gesluit tot 2027. Belangstellendes kan gerus whatsapp vir vereder inligting aangaande nuwe klasse ...
25/08/2026

Hiermee is ons klasse gesluit tot 2027. Belangstellendes kan gerus whatsapp vir vereder inligting aangaande nuwe klasse wat begin volgende jaar.

Vandag is my hart seer. N hele jaar was julle elke week in die kombuis. Ek gaan julle baie mis. Die jaar het gevlieg. Ge...
25/08/2026

Vandag is my hart seer. N hele jaar was julle elke week in die kombuis. Ek gaan julle baie mis. Die jaar het gevlieg. Gebruik wat julle hier geleer het♥️

Activities and courses for young and old. For parties or just relaxation Single or groups. Bookings essential.  In Kathu...
22/08/2026

Activities and courses for young and old. For parties or just relaxation Single or groups. Bookings essential. In Kathu at Wobbly Plates Pottery Studio.
083 602 8607

18/08/2026

Vandag: Puff pastry twisties. Nutella en kaas met chutney. Gebakte camembert vir n lekker dip!
Yum yum...

11/08/2026

Vandag: Vetkoek met wors. Net reg vir die koue dag!

04/08/2026

Vandag : Koek. Ons klassies staan nou einde se kant toe. Nog net n paar oor dan is die jaar saam met julle ook verby.☺️

Mince stuffed pancakes with cheese sauce.
28/07/2026

Mince stuffed pancakes with cheese sauce.

Op vandag se spyskaart. Gevulde hoender borsies en wit rys.
21/07/2026

Op vandag se spyskaart. Gevulde hoender borsies en wit rys.

Vandag: Devilled eggs.
14/07/2026

Vandag: Devilled eggs.

Ons laaste botterversiersuiker klas vir die kids word hierdie komende Saterdag gehou by Wobbly Plates . Nog plekkies bes...
13/07/2026

Ons laaste botterversiersuiker klas vir die kids word hierdie komende Saterdag gehou by Wobbly Plates . Nog plekkies beskibasr.

Address

31 Geelhout Street
Kathu
8446

Opening Hours

Tuesday 15:00 - 17:00
Thursday 15:00 - 17:00

Telephone

+27836028607

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bacon and Egg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share