Li-Nik's Dagsorg

Li-Nik's Dagsorg Li-Nik's Dagsorg

❤️❤️❤️
15/09/2023

❤️❤️❤️

"LENTE DAG" 💐
01/09/2023

"LENTE DAG" 💐

"FUNKY FRIDAY" 💃Vandag het ons funky friday !!!Dankie mammas ons maatjies lyk te pragtig ❤️.
04/08/2023

"FUNKY FRIDAY" 💃

Vandag het ons funky friday !!!

Dankie mammas ons maatjies lyk te pragtig ❤️.

Ons het lekker geplak en so ook ons konsentrasie en kleure geoefen dit was so lekker aktiwiteit. Ons maatjies moes die g...
16/07/2023

Ons het lekker geplak en so ook ons konsentrasie en kleure geoefen dit was so lekker aktiwiteit. Ons maatjies moes die gekleurde pennetjie in die regte kleur bakkie gooi waarby dit pas 😄⭐.

Ons maatjies het lekker geplak en so ook die fyn motoriese oefening vreeslik geniet 😁.
12/07/2023

Ons maatjies het lekker geplak en so ook die fyn motoriese oefening vreeslik geniet 😁.

Ons het lekker geverf en die bakkies probeer bo op mekaar te pak, dit was n lekker konsentrasie  aktiwiteit wat ons maat...
12/07/2023

Ons het lekker geverf en die bakkies probeer bo op mekaar te pak, dit was n lekker konsentrasie aktiwiteit wat ons maatjies denitief uitgedaag het en so ook gemotiveer het om aan te hou tot ons dit kon reg kry 🌟😁.

Tema vir die maand: PlaasdiereOns het maandag vere op n hoender geplak 🐔.
28/06/2023

Tema vir die maand: Plaasdiere

Ons het maandag vere op n hoender geplak 🐔.

Ons laaste aktiwiteite vir die tema winter ❄️☃️.
28/06/2023

Ons laaste aktiwiteite vir die tema winter ❄️☃️.

Pajama dag !!!Dit was n heerlike dag 😁✨.Ons het popcorn geëet 🍿Fliek gekyk 🎥En net lekker gespeel.
28/06/2023

Pajama dag !!!

Dit was n heerlike dag 😁✨.

Ons het popcorn geëet 🍿
Fliek gekyk 🎥
En net lekker gespeel.

❤️❤️❤️
18/06/2023

❤️❤️❤️

Gelukkige Vadersdag👨💙
18/06/2023

Gelukkige Vadersdag👨💙

Ons 1 Jarige klas ❤️😁
16/06/2023

Ons 1 Jarige klas ❤️😁

Address

Kathu
8446

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00

Telephone

+27715945702

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Li-Nik's Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Li-Nik's Dagsorg:

Shortcuts

Share

Category