Little Learning House Nasorg- en tuisonderrigsentrum

Little Learning House Nasorg- en tuisonderrigsentrum Nasorg- en Tuisonderrigsentrum

Hiep Hiep Hoera!! ๐ŸŽ‰Baie geluk aan al ons Augustus-leerders wat hierdie maand verjaar het! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‚๐Ÿ’› Mag julle nuwe lewensjaar ...
03/09/2026

Hiep Hiep Hoera!! ๐ŸŽ‰

Baie geluk aan al ons Augustus-leerders wat hierdie maand verjaar het! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‚๐Ÿ’›

Mag julle nuwe lewensjaar gevul wees met vreugde, liefde, groei en God se mooiste seรซninge! ๐Ÿ™โœจ

Laat julle liggies nooit ophou skyn nie!! ๐ŸŒŸ

HIP HIP HOORAY!! ๐ŸŽ‰

Congratulations to all our August birthday learners who celebrated their birthdays this month! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‚๐Ÿ’›

May your new year be filled with joy, love, growth and Godโ€™s most beautiful blessings! ๐Ÿ™โœจ

May your little lights never stop shining! ๐ŸŒŸ๐Ÿ’›

Juffrou Hetta๐ŸชทBaie baie geluk met jou verjaarsdag! ๐ŸŽ‰Mag hierdie nuwe lewensjaar โ€™n jaar van guns, groei en oorvloedige s...
01/09/2026

Juffrou Hetta๐Ÿชท

Baie baie geluk met jou verjaarsdag! ๐ŸŽ‰
Mag hierdie nuwe lewensjaar โ€™n jaar van guns, groei en oorvloedige seรซninge wees. Ons bid dat die Here jou paaie reguit sal maak, jou wysheid sal gee en jou hart altyd met hoop sal vul.

Mag dit 'n wonderlike dag wees vol bederf!!๐Ÿฉท

Teacher Hetta ๐Ÿชท

A very, very happy birthday to you! ๐ŸŽ‰ May this new year of your life be a year filled with favour, growth, and abundant blessings. We pray that the Lord will make your paths straight, grant you wisdom, and always fill your heart with hope.

May you have a wonderful day filled with love, pampering, and beautiful moments!! ๐Ÿฉท

Gelukkige Lentedag!! ๐Ÿ’๐ŸŒธ๐ŸŒผHappy Spring Day! ๐Ÿ’๐ŸŒธ๐ŸŒผ
01/09/2026

Gelukkige Lentedag!! ๐Ÿ’๐ŸŒธ๐ŸŒผ

Happy Spring Day! ๐Ÿ’๐ŸŒธ๐ŸŒผ

๐Ÿคธโ€โ™€๏ธโœจ Ons is ongelooflik trots! โœจ๐Ÿคธโ€โ™€๏ธEen van ons Little Learning House-nasorgkinders het onlangs in Klerksdorp aan โ€™n gi...
30/08/2026

๐Ÿคธโ€โ™€๏ธโœจ Ons is ongelooflik trots! โœจ๐Ÿคธโ€โ™€๏ธ

Een van ons Little Learning House-nasorgkinders het onlangs in Klerksdorp aan โ€™n gimnastiekkompetisie deelgeneem en die naweek weer in Kuruman gewys wat sy kan doen! ๐Ÿ†๐Ÿ’ช

Sy het uitstekend gevaar en pragtige uitslae behaal.
Uitslae in Klerksdorp:
Klerksdorp Level 4 (Eerste level 4 Kompetisie)
Beam - 7.9
Vloer - 7.5
Vault - 8.2 (Nog nooit gedoen nie)
Bars - 7.0

Uitslae in Kuruman:
SA Qualifier @ Kuruman:
Vault - 8.75 - 1st
Bars - 7.35 - 2nd
Beam - 8.05 - 1st
Floor - 8.7 - 2nd
Total = 32.85 - Silver

Baie geluk! ๐Ÿค Ons is sรณ trots op jou harde werk, toewyding en hoe jy jou talent uitleef! ๐ŸŒŸ

โ€ผ๏ธ 2027 INSKRYWINGS NOU OOP / 2027 ENROLMENTS NOW OPEN โ€ผ๏ธ
28/08/2026

โ€ผ๏ธ 2027 INSKRYWINGS NOU OOP / 2027 ENROLMENTS NOW OPEN โ€ผ๏ธ

โœจ 10 BELOFTES VAN GOD โœจWat โ€™n wonderlike herinnering vir elke dag: Ons dien โ€™n God wat by ons is, ons beskerm, ons liefh...
18/08/2026

โœจ 10 BELOFTES VAN GOD โœจ

Wat โ€™n wonderlike herinnering vir elke dag: Ons dien โ€™n God wat by ons is, ons beskerm, ons liefhet, vir ons voorsien, ons vrede gee en ons krag is. ๐Ÿ™๐Ÿป

Wanneer die lewe moeilik voel, hoef ons nie alleen te staan nie. God belowe om ons te lei, te versterk en vir ons te veg. Sy Woord bly waar โ€“ gister, vandag en mรดre.

Mag hierdie beloftes ons harte vul met hoop en ons herinner dat ons altyd op Hom kan vertrou. ๐Ÿค

Vertrou Hom. Hou vas aan Sy Woord. Hy is altyd daar.



โœจ 10 PROMISES OF GOD โœจ

What a wonderful reminder for every day: We serve a God who is with us, protects us, loves us, provides for us, gives us peace and is our strength. ๐Ÿ™๐Ÿป

When life feels difficult, we do not have to stand alone. God promises to guide us, strengthen us and fight for us. His Word remains true โ€“ yesterday, today and tomorrow.

May these promises fill our hearts with hope and remind us that we can always trust in Him. ๐Ÿค

Trust Him. Hold on to His Word. He is always there.

๐Ÿ“šโœจ 2027 INSKRYWINGS OPEN OP 25 AUGUSTUS! โœจ๐Ÿ“šOns is opgewonde om aan te kondig dat inskrywings vir 2027 op 25 Augustus 202...
13/08/2026

๐Ÿ“šโœจ 2027 INSKRYWINGS OPEN OP 25 AUGUSTUS! โœจ๐Ÿ“š

Ons is opgewonde om aan te kondig dat inskrywings vir 2027 op 25 Augustus 2026 open! ๐ŸŽ‰

Beplan jy reeds vir jou kind se 2027?

Maak seker jy kry jou inskrywingsvorm betyds en gee jou kind die geleentheid om deel te wees van die Little Learning House-familie. ๐Ÿ’™

โš ๏ธ Plekke is beperk, so moenie te lank wag om jou kind se plek vir 2027 te verseker nie!

Ons sien uit daarna om nog โ€™n wonderlike jaar saam met ons leerders aan te pak. ๐ŸŒˆ๐Ÿ“š

๐Ÿ“šโœจ 2027 ENROLMENTS OPEN ON 25 AUGUST! โœจ๐Ÿ“š

We are excited to announce that enrolments for 2027 will open on 25 August 2026! ๐ŸŽ‰

Are you already planning ahead for your childโ€™s 2027 year?

Make sure you receive your enrolment form in time and give your child the opportunity to become part of the Little Learning House family. ๐Ÿ’™

โš ๏ธ Spaces are limited, so donโ€™t wait too long to secure your childโ€™s place for 2027!
We look forward to embarking on another wonderful year with our learners. ๐ŸŒˆ๐Ÿ“š

Heerlike pannekoek / Delicious pancakes ๐Ÿ˜Bestel nou / Order nowโ€ผ๏ธ
11/08/2026

Heerlike pannekoek / Delicious pancakes ๐Ÿ˜

Bestel nou / Order nowโ€ผ๏ธ

Gelukkige Vrouedag!! ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐ŸŒผHappy Women's Day!! ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐ŸŒผ
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag!! ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐ŸŒผ

Happy Women's Day!! ๐ŸŒธ๐Ÿ’๐ŸŒผ

Gelukkige Verjaarsdag aan al ons Julie-maats!๐ŸŽ‰Ons hoop elkeen van julle het 'n wonderlike verjaarsdag gevier, vol lag, l...
04/08/2026

Gelukkige Verjaarsdag aan al ons Julie-maats!๐ŸŽ‰

Ons hoop elkeen van julle het 'n wonderlike verjaarsdag gevier, vol lag, liefde en spesiale herinneringe.

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met vreugde, groei, seรซninge en baie sukses.

Laat jou liggie altyd helder skyn!โœจ๏ธ

Happy Birthday to all our July birthday stars!๐ŸŽ‰

We hope each of you had a wonderful birthday filled with laughter, love, and special memories.

May this new year of your life be filled with joy, growth, blessings, and great success.

May your light always shine brightly!โœจ๏ธ

Address

32 Stinkhout Street
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27645241473

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Learning House Nasorg- en tuisonderrigsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category