ATKV Kareebokke

ATKV Kareebokke ATKV-tak van Hoërskool Paul Sauer

Ons pragtige dromme is oral in die dorp. Help om Kareedouw mooi skoon te hou!
07/04/2016

Ons pragtige dromme is oral in die dorp. Help om Kareedouw mooi skoon te hou!

Laas jaar se Rainbow run! Ons is baie opgewonde om vanjaar nog groter te gaan.
28/01/2016

Laas jaar se Rainbow run! Ons is baie opgewonde om vanjaar nog groter te gaan.

Projek Handevat ♡ Ons gee speelgoed vir Uitkyk Crèche!
28/01/2016

Projek Handevat ♡ Ons gee speelgoed vir Uitkyk Crèche!

Die begin van 'n baie oulike projek!❤ ons verf Oom Don se snoepie by die skool! 😊
26/11/2015

Die begin van 'n baie oulike projek!❤ ons verf Oom Don se snoepie by die skool! 😊

Want ons doen biekie iets vir die gemeenskap!! ❤💕
10/11/2015

Want ons doen biekie iets vir die gemeenskap!! ❤💕

Ons maak al planne vir volgende jaar! Excited ❤😊 Julle is awesome.
31/10/2015

Ons maak al planne vir volgende jaar! Excited ❤😊 Julle is awesome.

25/09/2015

Rynie Olivier en Janecke Stapelberg, Pukke JOOLdebutante 2015/2016, bied 'n "colour run" aan om geld in te samel vir JOOL (Jou Onbaatsigtige Opoffering vir Liefdadigheid).

Datum: 3 Oktober 2015
Plek: Die Stoor, Kareedouw
Tyd: 09:30 vir 10:00
Inskrywingsfooi: R80 (Rainbow Run t-hemp is ingesluit)

Daar sal 'n 2km en 3km roete wees en vir die wat kans sien vir meer, kan die twee kombineer word vir 'n 5km roete. (Jy kan stap ook)

Skryf in deur jou detail hier te post en onthou jou hempgrootte.
(Naam, van, nommer, ouderdom en hempgrootte)

Indien jy verkies om eerder nie al die inligting te post nie, kontak asseblief Juffrou Wilma direk - 0722203086

GROOT PRYSE om te wen! Eerste prys is 'n Crescant 26x1 fiets, ter waarde van R2500. Kom ondersteun hulle en begin jou naweek op 'n kleurvolle noot.

* skryf asseblief voor Maandag, 28 September, in.
* daar gaan kosstalletjies ook wees

29/08/2015

Bibberaand!!! 😊😜👍 Dit was n groot sukses!

26/08/2015

Ennnn dis more bibberaand!! Baie opgewonde om te deurnag! (:

Lee- Ann Wyatt en Janice Lawack, 2 leerling van Hoërskool Paul Sauer het 'n toerisme kompetisie gewen en hulle het die g...
26/08/2015

Lee- Ann Wyatt en Janice Lawack, 2 leerling van Hoërskool Paul Sauer het 'n toerisme kompetisie gewen en hulle het die geleentheid gekry om later in die jaar Frankryk toe te gaan.

Hulle het egter hulp nodig met befondsing. Ons as Kareebokke tak het gehelp deur aan hulle 'n R1000 te skenk.

Ons is baie trots op hulle en wens hulle alle voorspoed toe!!! (:

Projek Handevat 2015 ❤
16/08/2015

Projek Handevat 2015 ❤

28/09/2012

Suksesvolle vergadering gehad gister!*
Bitterlik opgewonde oor al die projekte (:

Address

Kareedouw

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV Kareebokke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share