06/10/2025
Kom toer saam met my deur ons skooltjie, so Baie gedoen maar ons beplan nog so Baie, as U nog NI by kleuterskool was nie is u meer as welkom Om te Kom loer na wat ons alles hier doen. Vandag is ons so dankbaar want die Here het so Baie dinge Vir ons moontlik gemaak. Hier is ons kinders gelukkig, hulle voel geliefd word Elke dag gevoed en krybdie nodige stimulasie en opvoeding. Ons gebruik die Amaizingbrainz leer program en die program SE naam SE Al klaar alles, Hy is so amaynie net Vir kinders nie maar ook Vir die personeel. Kom loer gerus in by ons skool