Zoar EK Primêr - Inligtingsblad

Zoar EK Primêr - Inligtingsblad Zoar Ek is trots op sy akademiese, sosio-ekonomiese en kulturele diversiteit.

Baie dankie me. Carlson. U word waardeer
02/09/2026

Baie dankie me. Carlson. U word waardeer

01/09/2026
Ons pragtige wenners van verlede jaar!Mnr en Mej E.K Primêr kroning vind plaas op Vrydag 04 September 2026, in Maxi's sa...
01/09/2026

Ons pragtige wenners van verlede jaar!

Mnr en Mej E.K Primêr kroning vind plaas op Vrydag 04 September 2026, in Maxi's saal om 18:00
Prys: R20
Sien u daar!

Onthou dit is ook ons modevertoning Vrydagaand. Ons sien uit na almal se opkoms
01/09/2026

Onthou dit is ook ons modevertoning Vrydagaand. Ons sien uit na almal se opkoms

Neem asb kennis ouers. Dit is n normale skooldag. Al die leerders MOET in die skool wees.
24/08/2026

Neem asb kennis ouers. Dit is n normale skooldag. Al die leerders MOET in die skool wees.

Nog n Bok Vrydag by Zoar EK Primêr
21/08/2026

Nog n Bok Vrydag by Zoar EK Primêr

Ouers ons vra dat u elke kind bederf wat die hele seisoen konsekwent was en elke oefening meegemaak het. Hulle het net b...
20/08/2026

Ouers ons vra dat u elke kind bederf wat die hele seisoen konsekwent was en elke oefening meegemaak het. Hulle het net beter en beter geword. Ons is verskriklik trots op elke EK leerder wat saam deur hierdie sport seisoen gestap het. Ons afrigters julle is fenomenaal. Julle is die mense wat die harde werk onbaatsugtig ingesit het. Well done on a job well done. Ons bars van trots.

Geagte ouersNeem ook asb kennis van ons ouervergadering. Leerders sal ook vandag met briefie by die huis kom. Ons nooi u...
19/08/2026

Geagte ouers
Neem ook asb kennis van ons ouervergadering. Leerders sal ook vandag met briefie by die huis kom. Ons nooi u in u getalle uit

Address

Barryway, Lovedale
Kannaland
6656

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27825611315

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zoar EK Primêr - Inligtingsblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Zoar EK Primêr - Inligtingsblad:

Shortcuts

Share