Pikkiebult 40ste Verjaarsdag

Pikkiebult 40ste Verjaarsdag Reis saam met ons deur die afgelope 40 jaar van Pikkiebult Pre-Primêre Skool se geskiedenis.

16/03/2026
Kom geniet Saterdag die karnaval en dans by Lake Grappa.
25/02/2026

Kom geniet Saterdag die karnaval en dans by Lake Grappa.

Met diepe hartseer verneem ons van die afsterwe van Tannie Lalie Janse van Rensburg.Tannie Lalie was van die begin af de...
20/02/2026

Met diepe hartseer verneem ons van die afsterwe van Tannie Lalie Janse van Rensburg.
Tannie Lalie was van die begin af deel van Pikkiebult as ons geliefde Kinderkrans-tannie, wat met soveel liefde en toewyding die Bybel met baie van ons Pikkies gedeel het.
Ons dink in hierdie moeilike tyd aan die Janse van Rensburg- en Agenbag-families.
Mag julle troos en vrede vind in die mooi herinneringe wat Tannie Lalie agterlaat. 💖

Die dae toe als nog met hand gedoen is.
17/02/2026

Die dae toe als nog met hand gedoen is.

Een van ons oud skoolhoofde verjaar vandag. Baie geluk liewe tannie Juanne met tannie se 86 se verjaarsdag. Dankie dat t...
13/02/2026

Een van ons oud skoolhoofde verjaar vandag. Baie geluk liewe tannie Juanne met tannie se 86 se verjaarsdag. Dankie dat tannie so baie van ons Pikkies liefde gegee het.

TannieJaunne Strauss oudskoolhoof kuier by Pikkiebult. Hier is so paar oud Pikkies saam haar.
11/02/2026

TannieJaunne Strauss oudskoolhoof kuier by Pikkiebult. Hier is so paar oud Pikkies saam haar.

Kan jy ons help....watter jaargroep is hierdie?? Tag hulle en kom koop jou kaartjie vir Vrydag 27 Februarie en Saterdag ...
10/02/2026

Kan jy ons help....watter jaargroep is hierdie?? Tag hulle en kom koop jou kaartjie vir Vrydag 27 Februarie en Saterdag 28 Februarie.

Address

VAN DER WALT WEG
Kakamas
8870

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pikkiebult 40ste Verjaarsdag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category