07/10/2026
ππΈ WINKELS & INKOPIES πΈπ
Ons het gister die nuwe kwartaal afgeskop met ons Winkels & Inkopies-tema β en wat βn lekker dag vol leer en speel! π₯°
π Sensoriese spel: Ons maatjies het gekleurde ertjies uitgesif en met βn tweezer in die sand gaan soek.
π Vrugte & groente: Ons het lekker legkaarte gebou en sommer terselfdertyd geleer!
βοΈ Ons eie inkopies: Ons het ons inkopies uitgeknip en ons eie βinkopiesβ saamgestel. π
So leer ons deur speel, ontdek en ervaar! π